Posted by: proregno | August 13, 2012

Gesinsnuus: Christien se geboorte

Psalm 126:3 “Die HERE het groot dinge aan ons gedoen: ons was bly!”

Met groot dankbaarheid teenoor ons hemelse Vader maak ons bekend dat Christien Lidia Le Cornu (noemnaam: Christien) gebore is om 20h20 vanaand.

Sy weeg in op 2.1kg en ‘n lengte van 49cm.

Dit gaan goed met beide moeder en kind, en pa loop met ‘n breë bors rond.

Groete
Slabbert, Dorothea, Joanette, Hannelie, Doret, Mia, Berto, Hilke, Christien.

Responses

  1. BAIE baie geluk! Mag sy pragtig opgroei en ‘n ware Spreuke 31 – vrou word!

  2. Seen toegebid ou broeder!!

  3. baie geluk, en Gods seen toegebid vir julle en kinders

  4. Congratulations with the new addition to your family!!

  5. Baie Slabbert en gesin. Mag sy vir julle groot vreugde verskaf en mag julle die krag van die Here ervaar in haar opvoeding.

    Groete

    Jaco Wattel

  6. Ek en my werderhelfte deel in die vreude. ‘n geskenk van die Vader..

  7. Wonderful news for a dear family!
    🙂


Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

w

Connecting to %s

Categories

%d bloggers like this: