DIE SALIGSPREKINGE (8): SALIG IS DIE WAT VERVOLG WORD deur Totius (Inleiding op bergpredikasie hier beskikbaar, ander saligsprekinge-oordenkings hier beskikbaar.) Lees: Openb. 14. Sing: Ps. 119:1, 12; 106:3, 26. Teks: Matth. 5:10-12: Salig is die wat vervolg word ter wille van die geregtigheid, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele. Salig is julle... Continue Reading →
Die saligprekinge (7): Salig is die vredemakers
DIE SALIGSPREKINGE (7): SALIG IS DIE VREDEMAKERS deur Totius (Inleiding op bergpredikasie hier beskikbaar, ander saligsprekinge-oordenkings hier beskikbaar.) Lees: Openb. 22. Sing: Ps. 37:19; 85:3; 4; 119:62. Teks: Matth. 5:9: Salig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word. Salig is die vredemakers! Hier het u die sewende woord van saligheid. Die... Continue Reading →
Die saligprekinge (6): Salig is die wat rein van hart is
DIE SALIGSPREKINGE (6): SALIG IS DIE WAT REIN VAN HART IS deur Totius (Inleiding op bergpredikasie hier beskikbaar, ander saligsprekinge-oordenkings hier beskikbaar.) Lees: Pss. 61 en 63. Sing: Ps. 61:2, 3; 63:2; 116:5; 25:7. Teks: Matth. 5:8: Salig is die wat rein van hart is, want hulle sal God sien. In die soetklinkende woorde van... Continue Reading →
Die saligprekinge (5): Salig is die barmhartiges, deur Totius
DIE SALIGSPREKINGE (5): SALIG IS DIE BARMHARTIGES (Inleiding op bergpredikasie hier beskikbaar, ander saligsprekinge-oordenkings hier beskikbaar.) Lees: Jak. 2. Sing: Ps. 138:1; 103:4; 37:11; 146:5. Teks: Matth. 5:7: Salig is die barmhartiges, want aan hulle sal barmhartigheid bewys word. Ons het nou by die vyfde saligspreking gekom, die punt waar die geloofswerksaamheid so duidelik geopenbaar... Continue Reading →
Die saligprekinge (4): Salig is die wat honger en dors het, deur Totius
DIE SALIGSPREKINGE (4): Salig is die wat honger en dors het, deur Totius* [Inleiding op bergpredikasie hier beskikbaar, ander saligsprekinge-oordenkings hier beskikbaar.] Totius wys in die vierde saligspreking treffend daarop wat die term 'regverdiges' (teenoor die goddeloses) beteken in terme van die honger na die geregtigheid soos geopenbaar deur sy Wet, wat Christus volkome vir... Continue Reading →
Die saligprekinge (3): Salig is die sagmoediges, deur Totius
DIE SALIGSPREKINGE (3): Salig is die sagmoediges, deur Totius* Inleiding op bergpredikasie hier beskikbaar, ander saligspreking-oordenkings hier beskikbaar . Totius wys op ‘n baie wesentlike waarheid vir elke gelowige en die kerk van Christus in die goeie stryd van die geloof, nl. Jesus Christus is nie net ons volkome geregtigheid (deur die kruis) nie, maar... Continue Reading →
Die saligprekinge (2): Salig is die wat treur, deur Totius
DIE SALIGSPREKINGE (2): Salig is die wat treur, deur Totius* Inleiding op bergpredikasie en eerste saligspreking hier beskikbaar. SALIG IS DIE WAT TREUR Lees: 2 Kor. 7. Sing: Ps. 117; 119:9, 10; 6:9. Teks: Matth. 5:4: Salig is die wat treur, want hulle sal vertroos word. Daar is verband tussen natuur en genade, maar nie in... Continue Reading →
Die saligprekinge (1): Inleiding op die bergpredikasie en saligspreking 1, deur Totius
DIE SALIGSPREKINGE (1): DIE KENMERKE VAN EN BELOFTES VIR DIE BURGERS VAN DIE KONINKRYK VAN GOD* deur Totius Inleiding - S. Le Cornu Hierdie Skrifoordenkings of preke van Totius is baie kosbaar, en daarom het ek besluit om dit hier aan die einde van die jaar 2022, en die begin van 2023 op my blog... Continue Reading →