Pro Regno boekrak: 25 Oktober 2011

1. Tydlyn "Geskiedenis oor ses duisend jaar vanaf die skepping.  Toon beskawing tussen Tigris en Eufraat riviere, asook Grieke, Romeine, Konings en profete van Israel en Juda asook die Christendom daarna." 2. Enigste Troos Sien die magdom goeie werke beskikbaar op dr. Attie Bogaards se webblad.  Hier is 'n paar nuwe titels wat nou beskikbaar... Continue Reading →

Boekbespreking: Opgestaan – deel 2

Boekbespreking: Opgestaan – deel 2 [PDF uitgawe] Inleiding In deel 1 van my bespreking het ek vermeld van my studies by Tukkies in die vroeë negentigerjare van die vorige eeu, waar ek Bybelkunde en Wysbegeerte gedoen het as hoofvakke (1991-1993).  Wat die Bybelkunde betref was die dosente van die teologiese fakulteite van die NGK en... Continue Reading →

Boekbespreking: Opgestaan – deel 1

Boekbespreking: Opgestaan: Studente se stryd om geloof by Tukkies in die jare 2001-2006, deur Ferdie Mulder. Opgestaan Publikasies: Cambridge, England. 2011. 343bl. Hier verkrygbaar. 'n Paar aanhalings om mee te begin: “. . .  Jesus het daarom nie letterlik uit die dood opgestaan nie, bevind die radikale historiese metode . . .  Hulle [die NH]... Continue Reading →

Pro Regno boekrak: 2011-02-15

1. Vertaalprojek: Saved by Grace – A Study of the Five Points of Calvinism, prof. Ronald Cammenga & rev. Ronald Hanko (Grandville, MI: RFPA, 2002)   Benodig: ‘n persoon wat kan help met die taalkundige versorging van die vertaling van hierdie boek, sien die inligting hier onder. Daar is nie veel boeke in Afrikaans beskikbaar... Continue Reading →

Skepping en Evolusie – Onversoenbaar !

Die standaardwerk in Afrikaans oor die onderwerp van skepping vs evolusie, dr Hennie Mouton se ‘Skepping vs Evolusie – Onversoenbaar!’, is nou gratis aanlyn beskikbaar: http://www.glodiebybel.co.za/images/Leers/skepping_en_evolusie_onversoenbaar_hennie_mouton.pdf Hierdie boek is vir alle gelowiges van belang: lidmate en predikante, veral ook vir ouers en kinders wat op skole, universiteite, mediawêreld en die breë samelewing gekonfronteer word met die... Continue Reading →

Gereformeerde Bijbelstichting

Ek het onlangs begin soek na 'n volledige Statenvertaling met kantaantekeninge, en het toe afgekom op die Gereformeerde Bijbelstichting (GBS).  Die uitgee van die 'Nieuwe Vertaling' (1951) in Nederland het aanleiding gegee tot die ontstaan van die GBS, wat se twee-ërlei doel is: 1. Die 'behoud van de Bijbel in de Statenvertaling.' 2. Die verspreiding van Bybels... Continue Reading →

Om te lees en te luister

Die volgende nuwe boeke het verskyn om van kennis te neem ( die skakels gee meer inligting oor die inhoud van die boek en/of 'n resensie): Teologie 1. Cornelis Van Dam. 2009. The Elder - Today's Ministry Rooted in All of Scripture. Phillipsburg, NJ: P&R.  http://www.prpbooks.com/inventory.html?target=indiv_title&id=1975 http://www.monergismbooks.com/The-Elder-Todays-Ministry-Rooted-in-All-of-Scripture-p-18779.html 2. Cornelis -P. Venema. 2009. Children at the Lord's... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑