JESUS LEER DIE DUIDELIKE ONDERSKEIDING TUSSEN KERK EN STAAT EN DAAROM KAN DIE STAAT NIE INMENG IN DIE EREDIENS NIE - CALVYN SE VERKLARING BY MATTEUS 22:20,21 - “En Hy sê vir hulle: Wie se beeld en opskrif is dit? Hulle antwoord Hom: Die keiser s’n. Daarop sê Hy vir hulle: Betaal dan aan die... Continue Reading →
Calvyn oor wet en evangelie in die boek Romeine
Calvyn oor wet en evangelie in die boek Romeine Bron: Johannes Calvyn, Kommentaar - Romeine, in Afrikaans vertaal deur S. Postma: Nota: kursief wat beklemtoon word is bygevoeg, asook die opskrifte [in hakies] om die hoofpunte te belig wat Calvyn leer oor die onderwerp van wet en evangelie. In 'n vorige artikel het ek reeds... Continue Reading →
God se wet vir vandag: ‘n Paar opmerkings
God se wet vir vandag: 'n Paar opmerkings Hoe lief het ek u wet; dit is my bepeinsing die hele dag. (Ps. 119:97) As julle My liefhet, bewaar my gebooie. (Joh. 14:15) Luister gerus na hierdie behulpsame potgooi audio program oor die verstaan van die Bybelse wette vir vandag, aangebied deur Jaco de Beer en... Continue Reading →
Calvyn oor Jesus en die Wet volgens Matteus 5:17-20
CALVYN OOR JESUS EN DIE WET VAN GOD VOLGENS MATTEUS 5:17-20 (deel 1: vers 17) "Moenie dink dat Ek gekom het om die wet of die profete te ontbind nie. Ek het nie gekom om te ontbind nie, maar om te vervul. " - Matt. 5:17 1) Christus wys daarop dat sy leer in lyn... Continue Reading →
Die HERE gee vir ons ‘n erfdeel & Die reg van verset van laer magistrate teen burgerlike owerhede
DIE HERE GEE VIR ONS 'N ERFDEEL & DIE REG VAN VERSET DEUR DIE LAER MAGISTRATE TEEN BURGERLIKE OWERHEDE Inleiding Gelowige gesinne en kerke moet opnuut biddend vra, wat vra die Here van ons, hoe ons moet optree teenoor die owerhede, spesifiek die burgerlike owerhede wat oor ons aangestel is, veral as hul al meer soos... Continue Reading →
Die Verhouding van die Ou Testament en die Nuwe Testament
DIE VERHOUDING VAN DIE OU TESTAMENT EN DIE NUWE TESTAMENT deur prof L. Floor* Nota: ek het onlangs op hierdie artikel van prof. Floor afgekom en deel dit graag met die lesers. Die verhouding tussen OT - NT is nog altyd een van die grootste vraagstukke waarmee die kerk van Christus haar besig hou. Prof... Continue Reading →
Reformasie 500: Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn – Romeine 2:1-16
Reformasie 500 Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn Romeine 2:1-16 1 Daarom is jy, o mens wat oordeel, wie jy ook mag wees, sonder verontskuldiging; want waarin jy ‘n ander oordeel, veroordeel jy jouself; want jy wat oordeel, doen dieselfde dinge. 2 En ons weet dat die oordeel van God na waarheid is oor... Continue Reading →
Reformasie 500: Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn – Romeine 1:26-32
Reformasie 500 Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn Romeine 1:26-32 26 Daarom het God hulle oorgegee aan skandelike hartstogte, want hulle vroue het die natuurlike verkeer verander in dié wat teen die natuur is; 27 en net so het ook die manne die natuurlike verkeer met die vrou laat vaar en in hulle wellus... Continue Reading →
Reformasie 500: Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn – Romeine 1:18-25
Reformasie 500 Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn Romeine 1:18-25 18 Want die toorn van God word van die hemel af geopenbaar oor al die goddeloosheid en ongeregtigheid van die mense wat in ongeregtigheid die waarheid onderdruk, 19 omdat wat van God geken kan word, in hulle openbaar is, want God het dit aan... Continue Reading →
Reformasie 500: Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn – Romeine 1:16,17
Reformasie 500 Kom ons lees Romeine saam met Luther en Calvyn Romeine 1:16,17 16 Want ek skaam my nie oor die evangelie van Christus nie, want dit is ‘n krag van God tot redding vir elkeen wat glo, eerste vir die Jood en ook vir die Griek. 17 Want die geregtigheid van God word daarin geopenbaar uit geloof... Continue Reading →