Neo Paganisme, patriargie en feminisme in die 21ste eeu “… hulle wat die waarheid van God verruil het vir die leuen en die skepsel vereer en gedien het bo die Skepper wat geprys moet word tot in ewigheid.”- Rom. 1:25 (Nota: ek het hierdie resensie reeds in 2002 gedoen, in die destydse 'Esra Verslag', ek... Continue Reading →
GKSA TEOLOGIESE OPLEIDING: dit moet Skriftuurlik en Gereformeerd ‘In U lig’ teologie wees, nie mensgesentreerde NWU teologie nie
GKSA teologiese opleiding: dit moet Skriftuurlik en Gereformeerd 'In U lig' teologie wees, nie mensgesentreerde NWU teologie nie In U Lig sien ons die lig - Ps. 36:10 "Die bevinding van die Deputate-rapport aan die Nasionale Sinode (GKSA) was dat die Hollandse stuk (van die Gereformeerde Kerken in Nederland) 'Over mensen die homofiel zijn', geheel... Continue Reading →
Die HERE beskik (nog steeds) oor alles
In 2010 het ek 'n artikel geskryf in antwoord op prof. Adrio König se artikel destyds in die Beeld van 2010-12-14, waar hy na aanleiding van wrede moorde beweer het dat God nie oor alles (d.w.s ook oor die kwade) beskik nie, u kan die artikel hier lees. In die Netwerk 24 artikel, “Dis hoe... Continue Reading →
TEEN DESMOND TUTU SE VALSE EVANGELIE – DIE WARE EVANGELIE VAN JESUS CHRISTUS!
TEEN DESMOND TUTU SE VALSE EVANGELIE - DIE WARE EVANGELIE VAN JESUS CHRISTUS! “Want wat sal dit ’n mens baat as hy die hele wêreld win en aan sy siel skade ly? Of wat sal ’n mens gee as losprys vir sy siel? Want elkeen wat hom vir My en my woorde skaam in hierdie... Continue Reading →
BELOFTEBOS, DIE GAY AGENDA EN GALASIERS 3:28
BELOFTEBOS, DIE GAY AGENDA EN GALASIERS 3:28 "Daar is nie meer Jood of Griek nie, daar is nie meer slaaf of vryman nie, daar is nie meer man en vrou nie; want julle is almal een in Christus Jesus." - Galasiërs 3:28 'n Week gelede het ek geskryf oor hoe Gal. 3:28 misbruik word vir... Continue Reading →
Wie diskrimineer teen LGBTQI+? ‘Ons’ of die HERE, die Skepper en Verlosser van man en vrou?
Wie diskrimineer teen LGBTQI+? 'Ons' of die HERE, die Skepper en Verlosser van man en vrou? Dr. Nadia Marais, skryf in 'n artikel op die eKerkbode webblad, getiteld: Jesus diskrimineer nié, onder andere, as volg (beklemtonings bygevoeg): “Ons diskrimineer beide op grond van seksuele oriëntasie én op grond van gender wanneer ons selfdegeslagverhoudings verbied in die... Continue Reading →
Waarom ek nie meer John MacArthur se bediening kan aanbeveel nie
Waarom ek nie meer John MacArthur se bediening kan aanbeveel nie "Father, we thank You for Your Word again. We don’t try to pick a fight with people for the sake of antagonism, but of necessity we need to speak the truth and make the truth clear, unmistakable as it’s revealed in Your Word. This devilish conduct of infant... Continue Reading →
Fundamentalisme: naam of brandmerk ?
Fundamentalisme: naam of brandmerk? deur prof.dr. A. Th. van Deursen Geneem met erkenning uit De Eeuw in ons Hart: Negenentwintig opstellen oor geschiedenis, geschiedschrijving en geschiedbeleving (Franeker: Van Wijnen, 1991), p.218-221. Vertaal deur Slabbert Le Cornu. Inleiding - S Le Cornu Daar word gereeld uitgevaar teen sogenaamde "fundamentaliste, veral Christen-fundamentaliste", wat sogenaamd "onverdraagsaam en liefdeloos... Continue Reading →
Het die Here poligamie aanbeveel?
HET DIE HERE POLIGAMIE AANBEVEEL? Die antwoord is: Nee. Maar voor ek iets verder oor poligamie sê, net gou weer die volgende: Ja, alle oortredings van die sewende gebod moet aangespreek word, nie net van dade nie, maar ook denke, soos Christus ons leer in Matt.5:27-30. Alle aanslae dus teen die plek waar die Here... Continue Reading →
Wil die GKSA ‘n postmoderne kerkverband wees?
WIL DIE GKSA 'N POSTMODERNE KERKVERBAND WEES? "In capitulating to postmodernism, these churchpeople are ending up in the same place as those who capitulated to modernism. They preach an eviscerated Christianity that is incapable of changing lives or saving the lost. Trying to be relevant, they make themselves irrelevant. Trying to get people to come... Continue Reading →