Familie foto tydens Doret (middel) se belydenis van geloof aflegging geleentheid (Nov 2020) Die Pro Regno blog is hierdie maand 11 jaar oud (ek het begin in Januarie 2010), waarvoor ek baie dankbaar is vir die Here se seëninge in hierdie tyd, as uitvoering van 'n deel van my roeping soos verwoord in 2 Tim. 3:14-4:5,... Continue Reading →
Troosdiens: Psalm 23 Die HERE is my Herder, niks sal my ontbreek nie (my Pa se begrafnis)
Troosdiens: Psalm 23 Die HERE is my Herder, niks sal my ontbreek nie (my Pa se begrafnis: 30 April 2020) Opnames: 1. Troosdiens (Ps. 23) & grafverrigtinge (Slabbert): Die Here is my Herder, niks sal my ontbreek nie. 2. Huldeblyk en bedankings (Tobie, jnr.): Pa Tobie Le Cornu. (Opmerking: die notas hier onder bevat nie... Continue Reading →
Noue ontkoming by oom Paul op die Kerkplein
Noue ontkoming by oom Paul op die Kerkplein, en die lesse wat ons daaruit geleer het My vrou en ek het in Pretoria grootgeword, maar is sedert 2002 nie meer stadsjapies nie, maar dorpsjapies, ons woon tans in Carletonville. As deel van ons kuier in Desember by ons familie in Pretoria, besluit ons toe om... Continue Reading →
Adriaan (Josef) Le Cornu gebore, 8 Junie 2015
Die HERE het groot dinge aan ons gedoen: ons was bly! - Psalm 126:3 Ons dank aan ons hemelse Vader, wat in sy genade ons nog 'n verbondskindjie geskenk het. Adriaan Josef Le Cornu is gebore op 8 Junie 2015 om 06h30, en weeg in teen 'n allemintige 4000g ! Elkeen van ons vorige 7... Continue Reading →
Pro Regno is 5 jaar oud ! – Januarie 2015
Geagte Pro Regno lesers, Die Pro Regno blog is hierdie maand 5 jaar oud (ons het begin in Januarie 2010), waarvoor ons baie dankbaar is vir die Here se seëning in hierdie tyd: - 93 artikels/inskrywings is gepubliseer van verskillende skrywers en onderwerpe in 2014 (504 in totaal vanaf 2010). - daar was van Januarie 2014 tot... Continue Reading →
Gesinsnuus: Christien se geboorte
Psalm 126:3 “Die HERE het groot dinge aan ons gedoen: ons was bly!” Met groot dankbaarheid teenoor ons hemelse Vader maak ons bekend dat Christien Lidia Le Cornu (noemnaam: Christien) gebore is om 20h20 vanaand. Sy weeg in op 2.1kg en ‘n lengte van 49cm. Dit gaan goed met beide moeder en kind, en pa... Continue Reading →
Gesinfoto’s: 12 Maart 2012 – Muggie en ander foto’s
Petrol raak bietjie duur, toe ry ons maar met die ossewa ! Voortrekkermonument besoek: Desember 2011 Hilke speel Mozart se 45ste simfonie ... My eie pienk bulletjie ! Muggie, ons huishondjie is verlede Maandag doodgery, hier onder skryf my tweede oudste dogter, Hannelie (11), oor die verwerking van die gebeure: Muggie is gebore op 28 April... Continue Reading →
Gesinsnuus: 15 Desember 2011
Gister-oggend kom my vrou, Dorothea, my studeerkamer in. Haar oë blink, sy lyk baie opgewonde en glimlag van oor tot oor ... Ek wonder dadelik, wat het gebeur dat my pragtige vroutjie so opgewonde is ? En toe die goeie nuus: ons is weer verwagtend ! As alles goed gaan kom ons volgende kindjie iewers in... Continue Reading →
Verjaarsdag: 28 September 2011
Hier is ek, op my verjaarsdag, in Windhoek in 'n restaurant besig om my verjaarsdag te vier. Vir die wat nie weet nie, ek is vir 10 dae in Nam (nie Vietnam nie, maar Nam-ibia), om Woord- en sakramentsbediening te doen by twee gemeentes (GK Aranos en GK Khomas Hochland). Ek beplan om DV as... Continue Reading →
Gesinsnuus: Berto en die drie beertjies
1. Die Nuwe Hervorming en die drie beertjies Nou ja, as die Nuwe Hervormers (verkeerdelik) meen hulle het die reg om die Evangelies (en die res van die Bybel) te lees en te vertel soos hul wil, kan my ou seun van 3 jaar (Berto) seker ook die storielyn van 'die Drie Beertjies' so 'bietjie'... Continue Reading →