GKSA BAS 2016: 12 Januarie 2016 (dag 1)

21h15: En na 2 ure se bespreking word die taalkwessie verwys na kommissie om weer sinode te adviseer (môre). Sinode verdaag tot môre-oggend 08h00. Ek sal later, of môre-oggend nog 'n woord of twee skryf oor die dag se verrigtinge. 20h30: die bespreking gaan voort ..... sonder dat dit 'n agendapunt was ... 19h30: Daar... Continue Reading →

KERKGESKIEDENIS VIR KINDERS: HOOFSTUK 12 & 13

KERKGESKIEDENIS VIR KINDERS  Hoofstuk 12 & 13 Sien inleiding tot die reeks hier: Kerkgeskiedenis vir kinders Bron waaruit aangehaal word: B. Spoelstra, Beknopte Kerkgeskiedenis vir Katkisasie Hoofstuk XII DIE KAAPSE KERK IN DIE TYD VAN DIE KOMPANJIE Die volksplanting aan die Kaap, 1652. Dit is bekend dat die eerste Nederlandse koloniste na die Kaap gestuur is... Continue Reading →

KERKGESKIEDENIS VIR KINDERS: HOOFSTUK 1&2

KERKGESKIEDENIS VIR KINDERS  Hoofstuk 1 & 2 In aansluiting by die vorige skrywe oor die Kerkgeskiedenis-kamp, plaas ek 'n paar hoofstukke oor die kerkgeskiedenis hier op my blog, in die komende weke tot en met die gemeentekamp plaasgevind het (5-7 Februarie 2016). Die hoofstukke kom uit prof Bouke Spoelstra se boekie geskryf spesifiek vir kinders... Continue Reading →

MEDIAVERKLARING: NG EN GEREFORMEERDE KERKE

MEDIAVERKLARING: NG EN GEREFORMEERDE KERKE 16 November 2015 Die afgevaardigdes van die NG Kerk en die Gereformeerde Kerke het vanoggend in Pretoria vergader. Dit was die eerste vergadering sedert die Memorandum van ooreenkoms  vroeër vanjaar deur albei kerke se Algemene Sinodes goedgekeur is. Verskeie sake is bespreek, waaronder gesamentlike deelname aan die 500-jarige viering van... Continue Reading →

DIE GKSA SE AMPTELIKE STANDPUNT OOR HOMOSEKSUALISME

DIE GKSA SE AMPTELIKE STANDPUNT OOR HOMOSEKSUALISME Die GKSA se amptelike sinodebesluit van 2003 kan hier gelees word: Acta 2003, bl.748-752.  Daar staan onder meer: “Die Gereformeerde Kerke neem sterk standpunt in teen alle vorme van buite-egtelike en homoseksuele omgang. God se Woord wys die monogame huwelik tussen ‘n man en ‘n vrou aan as... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑