Artikels hier onder: 1. VIDA in die lig van Skrif en belydenis 2. Die Regering van die Kerk Inleiding Die invoering van die vrou in al die ampte in die laaste van die 'drie susterskerke', die GKSA, gaan rustig voort. Vir omtrent 30 jaar is die saak al op die sinodetafel, as dit nie al langer is nie ?... Continue Reading →
Teen omkeerstrategieë, die Rots Evangelie !
Dit is gister/vandag 154 jaar gelede dat die Gereformeerde Kerke herstig is (10-12 Februarie 1859) onder die seringboom in Rustenburg. Die gevaar van die Here se volk, ook vandag, is dat ons so maklik die kerkstryd van die verlede vergeet of nie wil onthou nie, en bloot aanpas by ons tye, omstandighede en verval in ons... Continue Reading →
Godsdienstige feesdae in die nuwe nie-Christelike SA
Daar is nou heelwat voorleggings aan die ANC regering en parlement aangaande openbare vakansiedae, vir alternatiewe godsdienstige feesdae en/of om ander godsdienstige dae soos Goeie Vrydag en Kersfees te vervang en/of af te skaf. Ek plaas die GKSA se voorlegging aangaande die saak deur die Deputate Owerheid eerste, en daarna my bydrae oor die kwessie... Continue Reading →
Gesprek oor die gereformeerde hermeneutiek in die GKSA
Einde April was daar ‘n gespreksgeleentheid gehou by die Fakulteit Teologie (Potchefstroom) oor die onderwerp: Die beginsels van Gereformeerde Hermeneutiek en die uitdagings daarvoor in ons huidige konteks. Prof Paul Krüger en prof Jorrie Jordaan het elk ‘n inleiding gelewer en daarna was daar ‘n paneelbespreking. Tydens die Bybelskool van die GK Potchefstroom (30 Mei... Continue Reading →
Pro Regno boekrak: neem en lees – 24 Mei 2012
1. Sending en missionêr wees In die lig van die GKSA se Omkeerstrategie wat 'n sterk klem plaas op om 'missionêr' te wees, is dit belangrik om die geeste te onderskei in die saak. Hier is 'n artikel wat daarmee help: Missional or Mission ? "One of the new buzz words in the evangelical world... Continue Reading →
Skrywe na aanleiding van dr. Jac Howell se Ope Brief
Nota: ek het hierdie skrywe ontvang van 'n gereformeerde suster, in reaksie op dr. Jac Howell (en dr. Wim Vergeer) se onderskeie skrywes oor eersgenoemde se Ope Brief. As gevolg van die lengte plaas ek dit hier as 'n afsonderlike inskrywing en nie by die Ope Brief se kommentaar afdeling nie. _________________________________ Vir wie dit mag aangaan Ek rig... Continue Reading →
Lesing van dr. Jac Howell oor sy Opebriewe aan die GKSA
Die lesing is gehou by die GK Bet-el in Pretoria, 20 April 2012. Dr. Jac Howell verduidelik sy Opebriewe wat hy geskryf het aan die GKSA. U kan dit hier aflaai en luister: Opebriewe lesing Hier kan die video van die lesing gekyk word: Opebrief video
Gesprek oor die Opebrief van dr. Jac Howell
Geagte broeders en susters, U word hartlik uitgenooi na die Gemeentebyeenkoms van GK Bet-el waartydens Dr Jac Howell sy “Opebrief aan die GKSA” en “Perspektief op opebrief” sal bespreek. Daar sal geleentheid wees om vrae te vra. Indien u sou belangstel om die geleentheid op Skype te volg stuur u skype naam aan my sodat... Continue Reading →
Opebrief 2 aan die GKSA – dr. Jac H Howell (Heidelberg, Gauteng)
[Deel 1: Ope brief aan die GKSA] Ope Brief 1 in Perspektief In die lig daarvan dat baie lidmate van die GKSA vrae het rondom die motivering tot die eerste Ope Brief wat aan die GKSA gerig is en die klaarblyklike verwarring rondom die situasie waarbinne die kerke van die GKSA hulle bevind, die volgende:... Continue Reading →
Skrifverklaring: 1 Tim.2:11,12 en 1 Kor.11:5 – weerspreek dit mekaar ?
Skrifverklaring: 1 Tim.2:11,12 en 1 Kor.11:5 - weerspreek dit mekaar ? deur ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) In 1Tim 2:8 is Paulus besig om Christus se orde vir sy kerk ‘op elke plek’ verder te reël. Dit nadat hy in vers 1-6 gefokus het op die kerk se gebede. Ja, die kerk van Christus moet altyd... Continue Reading →