Kelkiewyn Jaargang 6 nr.1 Roeping

Kelkiewyn - roepstem uit die dorsland Die redaksie wil hiermee verskoning aanbied dat die Kelkiewyn se roepstem tot dusver stil was in 2013. Skryf ander vriende elektronies in by: gkoutjo@iway.na In die nuutste uitgawe:  ROEPING Roeping is ʼn saak wat elkeen van ons aanspreek, want die Here roep elkeen van Sy kinders om Hom te... Continue Reading →

Die Kelkiewyn Junie 2011 – Katkisasie

Vorige uitgawe: Die Kelkiewyn Jaargang 4 - nr.1 Tema: Hedendaagse verwarring oor waardes vir vroue Die Kelkiewyn Jaargang 4 - nr.2 Huidige tema: Verbondsonderrig - Katkisasie - Sondagskool (Junie 2011) Hier is die inleiding en redaksioneel geskryf deur ds. Niel Prinsloo: Sommige van ons noem dit Sondagskool ander katkisasie, en nog ander verbondsonderrig. Wat jy... Continue Reading →

Die Kelkiewyn tydskrif

Die nuutste uitgawe van Die Kelkiewyn - Jaargang 4 - nr.1: “Hedendaagse verwarring oor waardes vir vroue” Die Kelkiewyn tydskrif, met die toestemming van hul redaksie, word ook nou hier op Pro Regno vir u beskikbaar gestel.  Sien die skrywe van die redakteur, ds. Neil Prinsloo hier onder. Kelkiewyn Goeiedag Almal, Die Kelkiewyn is ʼn... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑