Boekbespreking: Opgestaan: Studente se stryd om geloof by Tukkies in die jare 2001-2006, deur Ferdie Mulder. Opgestaan Publikasies: Cambridge, England. 2011. 343bl. Hier verkrygbaar. 'n Paar aanhalings om mee te begin: “. . . Jesus het daarom nie letterlik uit die dood opgestaan nie, bevind die radikale historiese metode . . . Hulle [die NH]... Continue Reading →
Die Openbaring van Johannes teenoor die afvallige leringe vandag
Die boek Openbaring word baiemaal vandag los van sy openbaringshistoriese konteks gelees, dit wil sê waar die boek inpas in die koms van die Koninkryk van God in Jesus Christus, soos geopenbaar in die Heilige Skrif, veral die Nuwe Testament. Met die herlewing van die chiliastiese dispensationalisme in ons land, is dit goed om opnuut... Continue Reading →
Die Nuwe Hervorming: wetenskaplike- of evangelisasie terrein?
"In die groot debat wat plaasgevind het tussen die ‘evangelical’ dr. W.L. Craig en die ‘Jesus Seminar’ liberalis, J.D. Crossan (Copan, 1998), het eersgenoemde tot vervelens Crossan probeer oortuig deur elke keer te verwys na die “vast majority of New Testament scholars”, “majority of biblical critics”, “the consensus of scholarship”, “no other serious NT critic... Continue Reading →
Is Sakkie Spangenberg ‘n antichris ?
Na aanleiding van 'n vorige bloginskrywing, Wie is die Antichris?, het ek die volgende vraag ontvang van 'n leser: "Beweer julle dus dat prof. Sakkie Spangenberg die Antichris of ten minste “‘n antichris” is??" My antwoord is 'n 'nee' en 'n 'ja'. 1. Nee, as met 'antichris' bedoel word al die populêre buite-bybelse hollywoodagtige 'doomsday prophets' soort van fabelagtige en mitologiese... Continue Reading →
Wat is nou die verskil tussen Spangenberg en Vorster ?
Sien my vorige bloginskrywing ter agtergrond. Hier is dr. Nico Vorster van die teologiese skool van die GKSA se antwoord op Spangenberg se artikel: Spangenberg se weergawe van kerklike standpunte is simplisties As Vorster skryf: "Jesus se siening van homself hang byvoorbeeld saam met die vraag of ’n mens die evangelies as betroubare selfgetuienis van... Continue Reading →
Wie is die Antichris ?
Hier is 'n brief wat ek aan die Beeld geskryf het (wat ek vermoed nie geplaas gaan word nie omdat dit te vol 'bybelversies' is. Ek bly egter by Mark.8:38 en 2 Tim.2:15). Geagte redakteur, Sal u asb goedgunstelik oorweeg om my brief in u briewekolom te plaas. Wie is die Antichris ? Mense worstel deur die eeue... Continue Reading →