Die skrywers van die Trojaanse perd sal hopelik deeglik antwoord op dr. Smuts se bespreking van hul boek. Ek wil hier net ‘n paar opmerkings maak. Neels Jackson, in die Beeld van 2011-01-22, onder die opskrif "Kreasioniste fouteer soos Mbeki, sê oudmoderator" verwoord Smuts se kritiek op die boek as volg, veral met verwysing na die... Continue Reading →
Skepping en Evolusie – Onversoenbaar !
Die standaardwerk in Afrikaans oor die onderwerp van skepping vs evolusie, dr Hennie Mouton se ‘Skepping vs Evolusie – Onversoenbaar!’, is nou gratis aanlyn beskikbaar: http://www.glodiebybel.co.za/images/Leers/skepping_en_evolusie_onversoenbaar_hennie_mouton.pdf Hierdie boek is vir alle gelowiges van belang: lidmate en predikante, veral ook vir ouers en kinders wat op skole, universiteite, mediawêreld en die breë samelewing gekonfronteer word met die... Continue Reading →
Die trojaanse perd, evolusionisme en die vrou in die besondere ampte
'n Groep besorgde lidmate van die NG Kerk het onlangs 'n boek bekend gestel wat heelwat ongelukkigheid veroorsaak onder teologies liberaalgesindes van die kerkverband. Die boek se titel is "Die Trojaanse Perd in die NG Kerk – die kanker van Evolusie en Liberalisme" Die volgende inligting oor die boek kan op die skrywers se blog gevind... Continue Reading →
Debat oor ouderdom van die aarde in die PCA
Sien die volgende artikels aangaande die debat oor die ouderdom van die aarde in die PCA (Presbyterian Church in America): 1. PCA Geologists on the Antiquity of the Earth, Davis A. Young, et al http://www.modernreformation.org/default.php?page=articledisplay&var1=ArtRead&var2=1137&var3=issuedisplay&var4=IssRead&var5=112 2. Twee antwoorde op hierdie artikel: a. Long-age geology or Genesis? - A response to Campbell et al.’s compromising article in Modern Reformation Magazine,... Continue Reading →
SA se nuutste vonds geen oorgangskakel nie
Hieronder het ek dr. Hennie Mouton se skrywe geplaas oor die nuutste vonds by Maropeng se Malapa grotte, hier in Suid-Afrika. Sien ook die volgende artikels wat relevant is vir hierdie gesprekke aangaande 'skepping vs evolusie (beide ateïstiese en teïstiese evolusie)': 1. Theistic Evolution: A Hermeneutical Trojan Horse http://www.reformation21.org/blog/2010/04/theistic-evolution-a-hermeneutical-trojan-horse.php 2. Was Adam an historical person and... Continue Reading →
Is Adam ‘n historiese figuur ?
Is Adam ‘n historiese figuur ? 1. In die GKSA se maandblad, die Kerkblad, en die TSV se teologiese tydskrif, In die Skriflig, in 2009, het artikels verskyn wat direk of indirek hierdie vraag aanspreek. Dit blyk nie meer ‘n onderwerp te wees in slegs liberale kerke en onder liberale teoloë nie. Prof. Bert Floor,... Continue Reading →
Die Skeppingsleer gehandhaaf teen die wetenskaplike fundamentalisme van J. Lever, deur dr. F.W. Buytendach
Inleiding Na aanleiding van onlangse gesprekke wat opnuut gevoer is oor die “Skepping vs Evolusie” debat, teenoor die agtergrond van die groter vraag van onder andere, die verhouding tussen “teologie en wetenskap” asook oor “Skrifbeskouing en wetenskap”, is dit goed om kennis te neem dat ons gereformeerde voorvaders ook reeds aan hierdie belangrike onderwerp aandag... Continue Reading →