WEES TEVREDE[1] “ 'n Man kan ryk wees in 'n vervalle huisie en arm in 'n paleis.” deur J. C. Ryle, 1885[2] "Julle gedrag moet vry van geldgierigheid wees. Wees tevrede met wat julle het, want Hy het gesê: ‘Ek sal jou nooit begewe en jou nooit verlaat nie’.” - Hebreërs 13:5 Die woorde wat... Continue Reading →
Skrifoordenkings en Bybel leesplanne vir 2025
Hier onder is 'n paar Skrifoordenkings bronne asook Bybellees planne vir 2025, ek fokus op wat aanlyn vir u beskikbaar is, maar daar is natuurlik baie boeke wat u ook kan aankoop deur Good Neighbours Bookshop of Augustine Bookroom wat goeie gereformeerde oordenkings het in Engels. Die HERE se seën toegebid vir 2025, mag die... Continue Reading →
Skrifoordenkings en Bybel leesplanne vir 2024
WHATSAPP SKRIFOORDENKINGS VIR 2024? Hallo almal, ek gaan nie weer soos in 2023, ook in 2024 daaglikse oordenkings uitstuur vir belangstellendes nie. Daar is te min mense wat bereid is om donasies vir so 'n projek te gee (daar was net een suster wat getrou elke maand vir my 'n donasie gestuur het, baie baie dankie!),... Continue Reading →
DIE ‘GROTE’ GELEERDE MAAR OOK DIE WARME GEMOEDELIKE ‘KLEINE’ KUYPER!
DIE 'GROTE' GELEERDE MAAR OOK DIE WARME GEMOEDELIKE 'KLEINE' KUYPER! "Hy is nie alleen die groot geleerde en skerp denker nie maar ook die man wat ons gemoedslewe toespreek soos niemand anders dit kan doen nie." - Totius Inleiding Daar is ook 'n groot 'gevaar' om baie gawes te hê, soos 'n Abraham Kuyper (1837-1920),... Continue Reading →
Skrifoordenkings en Bybel leesplanne vir 2023
1. Skrifoordenkings a. Enige Afrikaanse Skrifoordenkings van ds MJ Booyens oor verskillende Bybelboeke, sien hier: MJ Booyens c. Calvyn vir Vandag dagstukke, hier beskikbaar. Want ons wysheid moet niks anders wees nie as om met ootmoedige leersaamheid alles wat in die Skrif oorgelewer is, sonder uitsondering te aanvaar. - Institusie I, 18, 4 NOTA: ons stuur... Continue Reading →
PREKE: Drie preke oor die Genadeverbond vanuit Hebreërs 10:14-39
Drie preke oor die Genadeverbond vanuit Hebreërs 10:14-39 Lees vir al drie preke: Hebreërs 10:24-39 Teksvers: "Laat ons die belydenis van die hoop onwankelbaar vashou, want Hy wat dit beloof het, is getrou;” (Heb 10:23)" Oorsig In hierdie drie preke gee ek onder andere aan die volgende sake aandag vanuit Hebreërs 10 en die res... Continue Reading →
HY SAL BRUL SOOS ‘N LEEU (Hosea 11:10): VERKONDIG DIE TWEESNYDENDE EVANGELIE MET DIE OOG OP DIE HERE SE BELOFTES
HY SAL BRUL SOOS 'N LEEU (Hosea 11:10) VERKONDIG DIE TWEESNYDENDE EVANGELIE MET DIE OOG OP DIE HERE SE BELOFTES “Ek sal my toorngloed nie laat geld nie, Ek sal Efraim nie weer 27)te gronde rig nie; want Ek is 28)God en nie ’n mens nie, die 29)Heilige in jou midde. En Ek sal nie kom... Continue Reading →
GEMEENSKAP VAN DIE HEILIGES IN DIE KERK (HK v/a 55)
GEMEENSKAP VAN DIE HEILIGES IN DIE KERK deur dr. SJ van der Walt "Julle moet nie elkeen na sy eie belang omsien nie, maar elkeen ook na die ander s'n. Want hierdie gesindheid moet in julle wees wat ook in Christus was" — FilP. 2:4 en 5. Hoe dikwels gebeur dit dat gelowiges tot dieselfde gemeente behoort,... Continue Reading →
Skrifoordenking: Christus regeer midde alle tye (Op. 4:3)
"DIE SIT VAN CHRISTUS IN DIE HEMEL" deur dr. SJ van der Walt "En Hy wat op die troon sit, het in sy voorkoms gelyk soos die steen jaspis en sardius" — Openb. 4:3. HK Vraag 50: Waarom word daar bygevoeg: en sit aan regterhand van God? Antwoord: Christus het na die hemel opgevaar sodat... Continue Reading →
Reformasie 500 oordenking: wat moet ons alles glo in die Bybel, net sekere dele of alles ?
REFORMASIE 500 Wat moet ons alles glo in die Bybel, net sekere dele of alles ?* Sien die volgende oordenking (24 Februarie) van dr. SJ van der Walt in sy boek Die Vaste Fondament: Dagboek uit die Heidelbergse Kategismus: "ONS MOET ALLES GLO WAT IN DIE EVANGELIE BELOOF WORD" — HK Sondag 7, Vr. 22.... Continue Reading →