BOEKBEKENDSTELLING: Daar is Geskrywe - oor die Inspirasie en Gesag van die Bybel deur dr. Paul Wells Nota: 'n Belangrike studie vir gelowiges aangaande ons Skrifbeskouing en Skrifgesag. In NGB artikel 2-7 in navolging van die Skrif, is gereformeerde gelowiges se "Skrifbeskouing" saamgevat. Die werk van dr. Wells gaan op bepaalde aspekte in van die... Continue Reading →
POSTMA AS PREDIKER
Inleiding en voorwoord “1EK besweer jou dan voor God en die Here Jesus Christus, wat die lewende en die dode sal oordeel by sy verskyning en sy koninkryk: 2verkondig die woord; hou aan tydig en ontydig; weerlê, bestraf, vermaan in alle lankmoedigheid en lering; 3want daar sal ’n tyd wees wanneer hulle die gesonde leer... Continue Reading →
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Enkele letters en woorde maak saak in vertalings (Deut. 6:4,5)
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Waarom die 'en/daarom' (Deut. 6:4,5) uitlaat as dit 'n 'direkte bronteksgeoriënteerde' vertaling is? "4 Hoor, Israël, de HEERE onze God is een enig HEERE. 5 Zo (Hebreeuse voegwoord: וְ ve) zult gij den HEERE uw God liefhebben, met uw ganse hart en met uw ganse ziel en met al uw vermogen."... Continue Reading →
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Ex. 14:31 se ‘in’ en ‘aan’
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Ex. 14:31 se 'in' en 'aan' "Toe Israel die magtige daad sien wat die HERE teen Egipte gedoen het, het die volk vir die HERE ontsag gehad en hulle vertroue in die Here en in sy dienskneg, Moses, gestel." (2020-vertaling) "Toe Israel sien hoe kragtig die Here teen Egipte opgetree het, is hulle... Continue Reading →
LESINGS BESKIKBAAR: ‘In U Lig’ Skrifbeskouing Konferensie, 3 Febr. 2024
LESINGS BESKIKBAAR DIE GEREFORMEERDE KERK CARLETONVILLE BIED AAN “IN U LIG” 2024 Konferensie TEMA: SKRIFBESKOUING IN DIE GEREFORMEERDE KERKE Datum: 3 Februarie DV 2024 Plek: h/v Topaz- en Pewter plek, Carletonville (Kaolinstraat 157) Spreker: dr. Christiaan Jooste* (GK Waterberg) https://www.youtube.com/watch?v=aWELPqkFE70 Opening: Lukas 6:45-49, ds. Slabbert Le Cornu (GK Carletonville) Lesing 1: Gereformeerde Skrifbeskouing – Beginselstelling... Continue Reading →
IN U LIG KONFERENSIE 3 FEBR. 2024: SKRIFBESKOUING EN SKRIFGESAG
DIE GEREFORMEERDE KERK CARLETONVILLE BIED AAN “IN U LIG” 2024 Konferensie TEMA: SKRIFBESKOUING IN DIE GEREFORMEERDE KERKE Hiermee ‘n persoonlike uitnodiging namens ons kerkraad aan elkeen wat hier lees, om hierdie konferensie te kom bywoon en saam te leer en besin oor hierdie wesentlike onderliggende probleem van die onenigheid oor verskillende sake in ons kerke,... Continue Reading →
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Skrifkritiese inleiding by Deuteronomium
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Skrifkritiese inleiding by Deuteronomium “Inleiding: Volgens ‘n baie ou Joodse tradisie was Moses die skrywer. Dié tradisie moet egter ernstig betwyfel word." - 2020 Vertaling “Maar as julle Moses geglo het, sou julle My glo, want hy het van My geskrywe. En as julle sy geskrifte nie glo nie, hoe sal julle my... Continue Reading →
IN U LIG KONFERENSIE 2024: SKRIFBESKOUING EN SKRIFGESAG
DIE GEREFORMEERDE KERK CARLETONVILLE BIED AAN “IN U LIG” 2024 Konferensie TEMA: SKRIFBESKOUING IN DIE GKSA Hiermee ‘n persoonlike uitnodiging namens ons kerkraad aan elkeen wat hier lees, om hierdie konferensie te kom bywoon en saam te leer en besin oor hierdie wesentlike onderliggende probleem van die onenigheid oor verskillende sake in ons kerke, nl.... Continue Reading →
DIE ONTSTAAN VAN DIE ‘In die Skriflig’ (IDS) GEREFORMEERDE TEOLOGIESE TYDSKRIF (1966): Die fondamentele karakter van alle ware bybels-gereformeerde teologie
IN DIE SKRIFLIG SE ONTSTAAN (1966) Die fondamentele karakter van alle ware bybels-gereformeerde teologie Sien die volledige eerste uitgawe hier: IDS VOL 1, NO 1 (1966) Inhoud: - Redaksioneel - Die nuwe moraal, S. P. van der Walt - De Heilige Schrift al Woord Gods, R. H. Bremmer - Boekbespreking: Dr. G.C. Berkhouwer. Dogmatische Studiën.... Continue Reading →
Bybels-gereformeerde beginsels en metodes van Skrifverklaring én toepassing
Bybels-gereformeerde beginsels en metodes van Skrifverklaring én toepassing “Lê jou daarop toe om jou beproef voor God te stel as ’n werker wat hom nie hoef te skaam nie, wat die woord van die waarheid reg sny.” (2 Tim. 2:15) Die Here roep ons deur sy Gees en Woord op om sy Woord reg te... Continue Reading →