Preek: Nie net die NT (Matt. 1:18-23) nie, maar Jesaja 7:14 inherent self leer dat die Christus uit die MAAGD Maria gebore sou word ... en hoe wesentlik belangrik dit is vir ons enigste Troos in lewe en sterwe, en in gees en liggaam! Lees: Jesaja 7 en Matteus 1Tekste: “Daarom sal die Here self aan... Continue Reading →
DIE DIREKTE VERTALING (2020-vertaling): Is die ‘maagd’ Maria swanger ‘bevind’ (OAV)… of het ‘dit net geblyk’ dat ‘die jong vrou’ Maria, swanger was (BDV)?
MATTEUS 1:18 Is die 'maagd' Maria swanger 'bevind' (OAV)... of het dit net 'geblyk' dat 'die jongvrou' Maria swanger was (BDV)? Pieter Marx skryf (Dordt Nuus, Desember 2021), onder andere die volgende oor hierdie verskil in vertaling tussen die OAV en die BDV: "Baie onlangs, op 31 Mei 2021, lei 'n vroueprediker en skrywer van... Continue Reading →
PRO REGNO BOEK VERKOPE: 1 FEBRUARIE 2022
PRO REGNO BOEKVERKOPE 1 FEBRUARIE 2022 Pro Regno Boeke nuus – 1 Februarie 2022 1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het. 2. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in 'n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of 'n boek (nuut) is. 4. Hiermee wil ek... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 24&25 – Ons heiligmaking in Christus volgens God se wet
LEERPREDIKING: NGB artikel 24&25 Ons heiligmaking, goeie werke & en die seremoniële wet in Christus vervul Lees: Matteus 5:13-20 & Filippense. 3:8-21 Teksverse: “ie dat ek dit al verkry het of al volmaak is nie, maar ek jaag daarna of ek dit ook kan gryp, omdat ek ook deur Christus Jesus gegryp is. Broeders, ek... Continue Reading →
An Informed Reformed Theonomic Response on the extremely uniformed article “A Critical evaluation of Theonomist eschatology” (PART 4: my own evaluation of the theonomic position)
PART 4: My own evaluation of the important contribution of theonomic postmillennialism by Slabbert Le Cornu[1] Previous articles: [PART 1: Introduction & The unscholarly uninformed method of CETE and the two crucial main questions in this debate that are also of big importance for the reformed community in SA] [PART 2: What does Theonomic Postmillennialism... Continue Reading →
TEEN DESMOND TUTU SE VALSE EVANGELIE – DIE WARE EVANGELIE VAN JESUS CHRISTUS!
TEEN DESMOND TUTU SE VALSE EVANGELIE - DIE WARE EVANGELIE VAN JESUS CHRISTUS! “Want wat sal dit ’n mens baat as hy die hele wêreld win en aan sy siel skade ly? Of wat sal ’n mens gee as losprys vir sy siel? Want elkeen wat hom vir My en my woorde skaam in hierdie... Continue Reading →
GELOFTE DAG BESINNING: HET DIE CHRISTENDOM GEFAAL?
HET DIE CHRISTENDOM GEFAAL? deur prof. H. DU PLESSIS [Hoogleraar in die Sendingwetenskap aan die Potchefstroomse Universiteit vir C.H.O. en Teologiese Skool te Potchefstroom]. Inleiding - S. Le Cornu Op die vooraand van die Geloftedag 2021, is dit goed om opnuut persoonlik, in gesins- gemeente en veral volksverband oor hierdie belangrike vraag te besin. Ek... Continue Reading →
PROFETIESE WOORDE VAN 1941 TEEN STAATSABSOLUTISME
STAATSABSOLUTISME Ds. S.J. Stander [Bron: Koers in die Krisis, deel 3, HG Stoker & JD Vorster (redakteurs), Stellenbosch: Pro Ecclesia Drukkers, 1941] HK Sondag 34 Vraag 95 : Wat is afgodery? Antwoord: Dit is om in die plek van die enige ware God wat Hom in sy Woord geopenbaar, het, of naas Hom iets anders uit te... Continue Reading →
PRO REGNO BOEK VERKOPE: 9 Desember 2021
PRO REGNO BOEKVERKOPE 8 DESEMBER 2021 Pro Regno Boeke nuus – 9 Desember 2021 1. Sien hier onder nuwe voorraad boeke wat ingekom het. 2. Al die boeklyste is tweedehandse boeke wat nog in 'n goeie leesbare toestand is, tensy vermeld word dat dit beskadig is of 'n boek (nuut) is. 4. Hiermee wil ek... Continue Reading →
An Informed Reformed Theonomic Response on the extremely uniformed article “A Critical evaluation of Theonomist eschatology” (PART 3: Reformed theonomic roots in church history, also in SA)
PART 3: REFORMED THEONOMIC ROOTS THROUGH CHURCH HISTORY, ALSO IN SOUTH AFRICA by Slabbert Le Cornu[1] [PART 1: Introduction & The unscholarly uninformed method of CETE and the two crucial main questions in this debate that are also of big importance for the reformed community in SA] [PART 2: What does Theonomic Postmillennialism teach themselves in... Continue Reading →