Onluste en hoop in Noordwes April 2010

1. Onluste foto's Munisipale werkers het onlustig begin raak tydens hul optog by die Brandvlei-kruising (16 April) in Noordwes/Gauteng (20 km buite Krugersdorp, op die Moloto pad na Carletonville).  Ek het 'n paar foto's geneem van die gevolg van hul 'vreedsame' optog, wat ek nie dink in die koerante verskyn het nie: Nee, die 'werkers'... Continue Reading →

De la Rey, De la Rey …

... goed, goed, hy is nou nie 'n de la Rey in naam nie, maar hier is hy op sy perd besig om die boerinne te lei: En die gevolg van al die perdry: Maar kleinsus vang 'n skoonheidslapie: En toe sy goed uitgerus is, gesels sy lekker met haar mooi Mamma: Nou die dag toe... Continue Reading →

Om te lees en te luister

Die volgende nuwe boeke het verskyn om van kennis te neem ( die skakels gee meer inligting oor die inhoud van die boek en/of 'n resensie): Teologie 1. Cornelis Van Dam. 2009. The Elder - Today's Ministry Rooted in All of Scripture. Phillipsburg, NJ: P&R.  http://www.prpbooks.com/inventory.html?target=indiv_title&id=1975 http://www.monergismbooks.com/The-Elder-Todays-Ministry-Rooted-in-All-of-Scripture-p-18779.html 2. Cornelis -P. Venema. 2009. Children at the Lord's... Continue Reading →

Laerskool Anton van Wouw 2000

Hier is 'n ou foto wat ek ontdek het, toe ek nog skool gegee het.  Nou verstaan ons ook hoekom dit so sleg gaan in staatskole. Menere wat geen orde in die klas kan handhaaf nie !

Blog at WordPress.com.

Up ↑