Angus Buchan en VIDA

Die wêreld begin al meer (vyandig) kennis neem van die bediening van Angus Buchan. Vanoggend op RSG (Radio sonder Grense) is daar tussen 08h00-09h00 'n onderhoud met hom gevoer, op die geselsprogram 'Praat Saam'. Die RSG aanbiedster het haar bes probeer doen, met die hulp van enkele paar inbellers, om Buchan se bediening in 'n... Continue Reading →

Die einde van die wêreld ?

Dit is niks nuuts nie, dit gebeur deur al die eeue, dat daar 'profete' opstaan en meen dat hul nou presies vir ons kan sê wanneer Christus se wederkoms is. Hier is 'n boek wat die geskiedenis van eindtyd histeria beskryf tot en met die einde van die jaar 2000: The Last Days Are Here Again:... Continue Reading →

Die ware Jakob … Arminius

Dit is goed om oorspronklike bronne te lees, ook van jou teologiese teenstanders, om so te sê 'uit die perd se bek' te hoor waarmee jy nie saamstem nie.  'n Mens moet poog om eers te verstaan wat jy nie mee saamstem nie, voordat jy voortgaan om dit te weerlê.  Ja, dit is natuurlik makliker gesê... Continue Reading →

Pro Regno boekrak: 27 Julie 2010

Die Kruistogte en die Moslems "Westerners have bought into the myth of the evil, unprovoked Crusades that wrecked a brilliant Muslim civilization and now fuels Muslim jihads against the West. Perhaps Rodney Stark is right in attributing the hatching of this myth to Enlightenment historians who wished to abase and discredit the Church (p. 6),... Continue Reading →

Pro Regno Boekrak 12 Julie 2010

1. The Christ of the Covenant (P&R, 1981) & The Christ of the Prophets, O. Palmer Roberton (P&R, 2004) 'n Mens kan al O. Palmer Robertson se boeke aanbeveel, soos: Understanding the Land of the Bible - a biblical-theological guide (P&R, 1996), The Israel of God - yesterday, today and tomorrow (P&R, 2000), The Genesis of Sex - sexual relationships... Continue Reading →

Die Protestantse pad terug na Rome ?

Die Church of Scotland, waarmee die GKSA sustersbande het, beweeg al nader aan die Rooms Katolieke Kerk:  http://heidelblog.wordpress.com/2010/05/26/john-knox-is-at-7500-rpm/  'n Ander kerkverband met wie ons bande het, die CRCNA, het reeds besluit die volgende frase van vraag en antw. 80 van die Heidelbergse Kategismus is nie meer bindend nie: "Die mis is dus in wese niks anders nie as 'n... Continue Reading →

Buks: 21 Januarie 2002 – 26 Mei 2010

Die wat ons gesin al die afgelope 8 jaar ken, weet wie Buks is.  Ou Buksie is ons gesin se worshond, wat ons in 2002 gekry het toe ons in Potch gebly het vir my teologiese studies.  Buks het soos 'n 'ouboet' grootgeword saam met al die kinders, van Joanette tot my jongste seun, Berto, en... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑