STUDIEDAG: KLASSIEKE TEOLOGIE 7 MEI 2010
Die Jonathan Edwards Center Africa van die Universiteit van die Vrystaat (onder leiding van dr. AC Neele en prof. RM Brits) nooi hiermee predikante, studente en belangstellendes uit na ‘n akademiese geleentheid waarin ‘n studieprogram vir die klassieke teologie bekendgestel word.
Hier is die volledige inligting:
https://proregno.files.wordpress.com/2010/04/studiedag-klassieke-teologie.pdf
Leave a Reply