… goed, goed, hy is nou nie ‘n de la Rey in naam nie, maar hier is hy op sy perd besig om die boerinne te lei:
En die gevolg van al die perdry:
Maar kleinsus vang ‘n skoonheidslapie:
En toe sy goed uitgerus is, gesels sy lekker met haar mooi Mamma:
Nou die dag toe ons by die huis kom, het die kinders ‘n plakkerskamp opgerig … in die middel van die sitkamer:
Hulle leer darem ook so nou en dan (Berto is klaskaptein):
Dankie vir die deel van jul mooi foto’s