PRO REGNO BOEKE VERKOPE: 24 APRIL 2024 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien... Continue Reading →
Afrikaanse opsomming van ‘The Institutes of Biblical Law’, RJ Rushdoony
Afrikaanse opsomming van 'The Institutes of Biblical Law', deur RJ Rushdoony Inleiding In 2011 het 'n moeder (Hermine van Wyk) vir haar nageslag 'n klassieke standaardwerk op die 10 gebooie, The Institutes of Biblical Law, van RJ Rushdoony, opgesom in Afrikaans met gedeeltes wat sy vertaal het. Ek het so paar jaar terug op die... Continue Reading →
TSV Gereformeerde Denkers Konferensie: Die TOTIUS lesing
GTV KONFERENSIE 2022 TOTIUS LESING “Daarom hou ons vas aan die beginsel wat in die bloeitydperk van die Gereformeerde kerke neergelê is: in die huis van God die Woord van God. Die gemeente van God moet met niks anders as met die kennis van die wil van God gevoed word nie, en hierdie beginsel kom... Continue Reading →
LESINGS BESKIKBAAR: ‘In U Lig’ Skrifbeskouing Konferensie, 3 Febr. 2024
LESINGS BESKIKBAAR DIE GEREFORMEERDE KERK CARLETONVILLE BIED AAN “IN U LIG” 2024 Konferensie TEMA: SKRIFBESKOUING IN DIE GEREFORMEERDE KERKE Datum: 3 Februarie DV 2024 Plek: h/v Topaz- en Pewter plek, Carletonville (Kaolinstraat 157) Spreker: dr. Christiaan Jooste* (GK Waterberg) https://www.youtube.com/watch?v=aWELPqkFE70 Opening: Lukas 6:45-49, ds. Slabbert Le Cornu (GK Carletonville) Lesing 1: Gereformeerde Skrifbeskouing – Beginselstelling... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 2 JANUARIE 2024 BOEKELYS
PRO REGNO BOEKE: 2 Januarie 2024 Boekelys Pryse van links na regs: R70; R70; R1000 vir stel van 2 (nuut: R1600); R100; R70; R50; R50; R50 Pryse van links na regs: R650 vir stel van 2 (nuwe prys: R1000); R300; R300; R500; R150; R150; R70; R200; R100; R150 Pryse van links na regs: R200;... Continue Reading →
STOKER OOR VRYHEID EN SKRIFKENNIS
STOKER OOR VRYHEID EN SKRIFKENNIS [Die volledige artikel kan hier gelees word: Vryheid en Skrifkennis*] WAT IS EN WAAR MOET ONS WARE VRYHEID SOEK? “Vryheid moet gesoek word in die gehoorsaamheid aan die wil van God. Wie teen God kies, wie aan Sy ordinansieë ongehoorsaam is, vernietig die moontlikheid van vryheid.” Dit is HG Stoker... Continue Reading →
IN U LIG KONFERENSIE 3 FEBR. 2024: SKRIFBESKOUING EN SKRIFGESAG
DIE GEREFORMEERDE KERK CARLETONVILLE BIED AAN “IN U LIG” 2024 Konferensie TEMA: SKRIFBESKOUING IN DIE GEREFORMEERDE KERKE Hiermee ‘n persoonlike uitnodiging namens ons kerkraad aan elkeen wat hier lees, om hierdie konferensie te kom bywoon en saam te leer en besin oor hierdie wesentlike onderliggende probleem van die onenigheid oor verskillende sake in ons kerke,... Continue Reading →
BOEKBEKENDSTELLING: Die Koninkryk van God
BOEKBEKENDSTELLING Die Koninkryk van God HK Sondag 48 123 Vraag: Wat is die tweede bede? Antwoord: Laat u koninkryk kom. Dit is: Regeer ons so deur u Woord en Gees dat ons ons hoe langer hoe meer aan U onderwerp (a). Bewaar u kerk en laat dit groei (b). Vernietig die werke van die duiwel, elke... Continue Reading →
BAVINCK: Die Katolisiteit van Christendom en Kerk
Die Katolisiteit van Christendom en Kerk “Ek het nog ander skape wat nie aan hierdie stal behoort nie. Ek moet hulle ook lei, en hulle sal na my stem luister, en dit sal wees een kudde, een herder. ... Heilig hulle in u waarheid; u woord is die waarheid. Soos U My gestuur het in... Continue Reading →
GETUIENIS VAN DIE GEREFORMEERDE EKUMENIESE SINODE VAN 1946
GETUIENIS VAN DIE GEREFORMEERDE EKUMENIESE SINODE VAN 1946* "Die Gereformeerde Kerke van Noord-Amerika, Suid-Afrika en die Nederlande, nou byeen in ’n voorbereidende ekumeniese sinode, in volle besef van hul verantwoordelikheid, sowel wat betref die veelsydige belange van hul eie kerklike lewe asook teenoor die wéreld om hulle heen, is diep oortuig dat die gereformeerde getuienis... Continue Reading →