Boekbekendstelling LIFE IN THE COVENANT in Family, Church and the World by rev. Wilbur Bruinsma Met erkenning aan RFPA uitgewers plaas ek die volgende inligting: NEW RELEASE God said to Abraham, “I will establish my covenant between me and thee and thy seed after thee in their generations for an everlasting covenant, to be a... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 34 – Die heilige doop (Hand. 2:37-47, deel 2)
LEER PREDIKING: NGB artikel 34 - Die heilige doop (Hand. 2:37-47, deel 2) Lees: Hand. 2:37-47 NGB artikel 34: Die heilige doop Teksverse: ““TOE hulle dit hoor, is hulle diep in die hart getref en het vir Petrus en die ander apostels gesê: Wat moet ons doen, broeders? En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle,... Continue Reading →
LEER PREDIKING: NGB artikel 34 – Die heilige doop (Hand. 2:37-47, deel 1)
LEER PREDIKING: NGB artikel 34 - Die heilige doop (Hand. 2:37-47, deel 1) Lees: Hand. 2:37-47 NGB artikel 34: Die heilige doop Teksverse: ““TOE hulle dit hoor, is hulle diep in die hart getref en het vir Petrus en die ander apostels gesê: Wat moet ons doen, broeders? En Petrus sê vir hulle: Bekeer julle,... Continue Reading →
HENDRIK DE COCK SE VERKLARING VAN DIE KINDERDOOP
‘N KORT VERKLARING VAN DIE KINDERDOOP IN VRAE EN ANTWOORDE deur ds. Hendrik de Cock Inleiding Hendrik de Cock (1801-1842) het bekend gestaan as die "vader van die Afskeiding" in Nederland, die mees sentrale figuur in die Reformasie van die Kerk in die vervalle kerktye in Nederland in die Nederlandse Hervormde Kerk, wat gelei het... Continue Reading →
IN CHRISTUS GEHEILIG: HOE MOET DIE GEREFORMEERDE DOOPSFORMULIER VIR KINDERS VERSTAAN WORD?
Datum: 29 Mei AD 2022 GK Bet-el, Pretoria Lesingtema: Hoe moet die "FORMULIER VIR DIE BEDIENING VAN DIE HEILIGE DOOP AAN KINDERS" (FBK) verstaan word?, deur S. Le Cornu “En die Skrif is vervul wat sê: En Abraham het God geglo, en dit is... Continue Reading →
DIRK POSTMA OOR DIE TROOS VAN DIE GENADEVERBOND BY DIE AFSTERWE VAN ‘N VERBONDSKIND
DIRK POSTMA OOR DIE TROOS VAN DIE GENADEVERBOND BY DIE AFSTERWE VAN ‘N VERBONDSKIND In die ondergenoemde preek kom Dirk Postma se verbondsbeskouing vanuit die Skrif na vore, in die eerste deel gee hy 'n leerstellige uiteensetting daarvan, en dan die praktiese toepassing van die troos wat daaruit volg, vir ons en ons kinders. Hier... Continue Reading →
Die WESE van beide die ou(er) verbond (OT) en die nuwe(r) verbond in Christus (NT): God Homself!
Die WESE van beide die ou(er) verbond (OT) met Abraham, was en is soos dit is met die vervulling en bevestiging van daardie selfde verbond in die nuwe(r) verbond in Christus (NT): GOD HOMSELF!deur dr. J. Ridderbos* Die toesegging van die ryk nageslag om uit Abraham gebore te word, word gevolg deur die belofte van... Continue Reading →
‘N KORT EN KRAGTIGE BYBELSE BEGRONDING VAN DIE KINDERDOOP
‘N KORT EN KRAGTIGE BYBELSE BEGRONDING VAN DIE KINDERDOOP* Die kinders van gelowiges was lede van die Abrahamitiese genadeverbond wat God ingestel het. (Genesis 17:7, 12: “En Ek sal my verbond oprig tussen My en jou en jou nageslag ná jou in hulle geslagte as ’n ewige verbond, om vir jou ’n God te wees... Continue Reading →
Die Kinderdoop en Besprinkeling: Ja of Nee? (2. Mag iemand hom in die geheim laat oordoop? 3. Is dit verkeerd om jou te laat oordoop?)
Die Kinderdoop en Besprinkeling: Ja of Nee? 2. Mag iemand hom in die geheim laat oordoop? 3. Is dit verkeerd om jou te laat oordoop? deur dr. Willie Marais Voorwoord, Inhoudsopgawe en Inleiding Vraag/nr. 1: Hoe lei die Heilige Gees ons in sake soos die Kinderdoop? 3. MAG IEMAND HOM IN DIE GEHEIM LAAT OORDOOP?... Continue Reading →
Die Kinderdoop en Besprinkeling: Ja of Nee? (1. Hoe lei die Heilige Gees ons in sake soos die Kinderdoop?)
Die Kinderdoop en Besprinkeling: Ja of Nee? 1. Hoe lei die Heilige Gees ons in sake soos die Kinderdoop? deur dr. Willie Marais Nota: Sien die inleiding, inhoudsopgawe, voorwoord van hierdie boek, asook inligting oor die skrywer hier. Hierdie vraag/hoofstuk is nie net belangrik om mens te help oor hoe om die saak aan te... Continue Reading →