Deel 7: Johannes 1:14 In deel 5 van hierdie reeks - met verwysing spesifiek na Joh.3:16 - is daar gewys op die probleme van die Direkte Vertaling se vertaling van die Griekse woord monogenes, nl. 'enigste' teenoor die OAV se 'eniggebore', sien hier: Opmerkings oor die “NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 5: Johannes 3:16) Met... Continue Reading →
Opmerkings oor die “NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 6: Romeine 1:17, ‘Deur/uit’ die geloof of ‘op grond van’ die geloof?)
Deel 6: Romeine 1:17 Die ‘NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling’ (afkorting: DV) se vertaling van Rom.1:17 is as volg: “Want daarin word geopenbaar dat God se geregtigheid geheel en al op geloof berus, soos daar geskryf staan: “Wie op grond van geloof geregverdig word, sal leef.” [nota: my opmerkings is gebaseer op die eerste 2014... Continue Reading →
Opmerkings oor die “NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 5: Johannes 3:16)
Deel 5: Johannes 3:16 Die 'NT en Psalms: 'n Direkte Vertaling' (afkorting: DV) se vertaling van Joh.3:16 is as volg: “Want so lief het God die wêreld gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore gaan nie, maar die ewige lewe kan hê." [nota: my opmerkings is... Continue Reading →
Psalms 110 van die 2016-proefvertaling getoets
Die Priester-koning en sy priester-volk Psalm 110 oor die hemelvaart en wederkoms van Christus Herderlike brief aan die GKSA Deur Dr AH Bogaards Ek plaas met toestemming van die skrywer, dr. Attie Bogaards, die inhoudsopgawe en voorwoord van sy belangrike studie oor Psalm 110 hier op my blog. Sy volledige studie kan by sy blog... Continue Reading →
Opmerkings oor “Die NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 4: ds. Willem Rabie se beoordeling van die BDV)
Vorige opmerkings: Deel 1: Die Messiaanse Psalms Deel 2: Brontekste Deel 3: VIDA _____________________________ “Die NT en Psalms: ‘n Direkte vertaling” (afkorting: BDV = Die Bybel: Direkte Vertaling) is beskikbaar by Amazon om afgelaai te word.Dit is ‘n proefvertaling en nog nie die finale vertaling nie. Hierdie proefvertaling bestaan uit: 1. Die Voorwoord 2.... Continue Reading →
Opmerkings oor “Die NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 3: VIDA)
Vorige opmerkings: Deel 1: Die Messiaanse Psalms Deel 2: Brontekste _____________________________ “Die NT en Psalms: ‘n Direkte vertaling” (afkorting: BDV = Die Bybel: Direkte Vertaling) is beskikbaar by Amazon om afgelaai te word.Dit is ‘n proefvertaling en nog nie die finale vertaling nie. Hierdie proefvertaling bestaan uit: 1. Die Voorwoord 2. Nuwe Testament 3. Die... Continue Reading →
Opmerkings oor “Die NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 2:Die brontekste)
Deel 1: Die Messiaanse Psalms “Die NT en Psalms: ‘n Direkte vertaling” (afkorting: BDV = Die Bybel: Direkte Vertaling) is beskikbaar by Amazon om afgelaai te word.Dit is ‘n proefvertaling en nog nie die finale vertaling nie. Hierdie proefvertaling bestaan uit: 1. Die Voorwoord 2. Nuwe Testament 3. Die Psalms 4. Woordelys [nota: my opmerkings... Continue Reading →
Opmerkings oor “Die NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (1:Die Messiaanse Psalms)
"Die NT en Psalms: 'n Direkte vertaling" is beskikbaar by Amazon om afgelaai te word.Dit is 'n proefvertaling en nog nie die finale vertaling nie. Hierdie proefvertaling bestaan uit: 1. Die Voorwoord 2. Nuwe Testament 3. Die Psalms 4. Woordelys Ek gaan so met die tyd 'n paar kort opmerkings oor die Direkte Vertaling (afkorting:... Continue Reading →
Teen die Alexandrynse tekste, die Meerderheidsteks !
[Nota: die OAV is gebaseer op die MT (Meerderheidsteks) familie, en die NAV op die Alexandrynse teksfamilie] Hier is 'n uitreksel van 'n onderhoud wat met dr. Maurice A. Robinson gevoer is. Dr. Robinson is saam met dr. William G. Pierpont verantwoordelik vir die nuutse MT teksuitgawe (2005) van die Griekse NT volgens die Meerderheidsteks tradisie (ook genoem... Continue Reading →
Waarom ons die OAV behoort te gebruik en nie die NAV nie
Waarom ons die OAV (1933/53) behoort te gebruik en nie die NAV (1983) nie Ouderling Neels Malan (GK Kriel) 1. Die NAV voldoen nie aan die Skriftuurlike vereistes vir die vertaling van God se Woord, soos bely in NGB 2 tot 7 nie: a. Dit is verbode om by die vertaling van God se Woord... Continue Reading →