Die Pinkstergebeure en VIDA

Die Pinkstergebeure en VIDA[1] Inleidend In die debat oor die vrou in die besondere ampte, moet ‘n mens versigtig wees om vanuit beskrywende gedeeltes in die Skrif voorskriftelike of leerstellige afleidings te maak. Daar moet veral gefokus word op gedeeltes soos 1 Kor.14:34-40 en 1 Tim.2:11-15 wat die onderwerp deur direkte bevele die duidelikste aanspreek.... Continue Reading →

VIDA KATEGISMUS

WAT HET DIE GKSA SINODE (2009) BESLUIT OOR DIE VROU IN DIE BESONDERE AMPTE ? [Byvoeging: ek los ondergenoemde soos ek dit verduidelik het, ek meen die besluit kon duideliker geformuleer gewees het, maar verduidelik hier ook nou hoe ek dit verstaan deur die saak verder te ondersoek: Die beswaardes het 'n klein puntjie, myns... Continue Reading →

Skoonheidswedstryde en skoolkeuses

In die koerant vandag (Beeld), is 'n artikel oor ouers wat 'gebelg' is oor die “growwe, onwelvoeglike seksvrae” wat aan hul kinders gestel was by 'n hoërskool, en seker tereg ook. Hier is die volledige storie: http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Wil-jy-inskroef-of-wil-jy-indraai-20100727  As 'n mens mooi lees, dan sien ons die kinders was "deelnemers aan die Mnr. en Mej. Rainbow-wedstryd" wat die skool aanbied, en... Continue Reading →

Mag die vrou leer in die gemeente ?

Mag die vrou enigsins leer buite die erediens in die gemeente ?   Dit is 'n belangrike vraag, want die argument teen hulle wat glo die Skrif leer dat die vrou nie in enige besondere diens mag staan nie, is gewoonlik soos volg:   "Ons laat susters toe om katkisasie te gee (dus te leer),... Continue Reading →

Poligamie in die lig van Jesus Christus se koms

Poligamie in die lig van Jesus Christus se koms Die afgelope tyd was daar geweldig baie aandag geskenk aan die hele kwessie van poligamie, veral poligenie (een man met verskeie vroue), aangesien ons president met groot ywer van laasgenoemde gebruik maak.  Iemand het spottenderwys gevra of die president dalk ’n Samaritaan is, met verwysing na ... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑