Die Godgegewe rol van vroue in die kerk (1 Tim. 2:8-14), en die aanbeweeg na 1 Tim. 2:15 in die VIDA debat Hier is ds. Gerrie van Rhyn (GK Komatipoort) se verklarende toepaslike preek oor een van die tekste, wat sentraal staan in die VIDA debatte, kyk gerus hoe ds. Gerrie die volgende drie sake... Continue Reading →
Totius die “vroue vergruiser” ?
TOTIUS DIE VROUE VERGRUISER ? Dit lyk my daar is die laaste paar weke weer ‘n intensiewe heksejagtery teen al wat calvinisme is. Laasweek was daar ‘n artikel in die Beeld oor Totius se suster, ‘n feminis (Marie du Toit), wat natuurlik onderdruk is deur alles wat haar broer voorgestaan het (calvinisme, afrikaner nasionalisme,... Continue Reading →
Sola Scriptura 2014: MP3 audio lesings beskikbaar
Foto Spreker Titel Dr Attie Bogaards Hoe weet ons die Bybel is God se Woord? Ds Faan Smit Hoe bepaal ons wat tydlose kernsake in die Bybel is? Ds Slabbert le Cornu Is manlike ouderlingskap `n kernsaak? Prof Koos Adendorff Hoe lees mens die Bybel reg? Ds Cobus Rossouw Wanneer moet ons mekaar se standpunte... Continue Reading →
Sola Scriptura seminaar 2014 lesings: Is manlike ouderlingskap ‘n kernsaak?
IS MANLIKE OUDERLINGSKAP ‘N KERNSAAK ? deur S. Le Cornu (Nota: Sien die inleidende skrywe oor die lesings van die seminaar hier. Ek het ook oudl. Francois van Deventer se kort oorsig van die dag se verrigtinge hier geplaas.) MP3 Audio van al die lesings: Sola Scriptura lesings Die volledige lesing: Is manlike ouderlingskap 'n... Continue Reading →
Skrywe na aanleiding van dr. Jac Howell se Ope Brief
Nota: ek het hierdie skrywe ontvang van 'n gereformeerde suster, in reaksie op dr. Jac Howell (en dr. Wim Vergeer) se onderskeie skrywes oor eersgenoemde se Ope Brief. As gevolg van die lengte plaas ek dit hier as 'n afsonderlike inskrywing en nie by die Ope Brief se kommentaar afdeling nie. _________________________________ Vir wie dit mag aangaan Ek rig... Continue Reading →
‘n Openhartige antwoord op ‘n openhartige brief
"Watter hermeneutiese model gaan ons gebruik? Vir my is dit die openbarings-historiese model. By ander modelle is daar die versoeking en die gevaar dat ons buite-Bybelse gegewens van maatskaplike, sosiale en kulturele of politieke aard laat heers oor die Bybelteks. Dat hierdie gegewens 'n dienende funksie het, sal niemand betwyfel nie. Maar wanneer hulle oor... Continue Reading →
Politieke + kerklike stemreg = VIDA
“Ten slotte kan hier ook nog gewys word op die opvallende dat vroeër die kerklike standpunt in sake die stemreg van vroue bepalend was ten opsigte van die stemreg van vroue op politieke gebied, terwyl nou volgens die rapport (en die VIDA voorstaanders vandag – slc) die gangbare beskouing ten opsigte van die stemreg van... Continue Reading →