Sodom én ons – 2 preke

Preek 1: Moenie talm nie, ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Preek 2:  Die sonde én genade in Sodom, ds. Slabbert Le Cornu (GK Carletonville) 1. Moenie talm nie (Gen.19:16a) ds. G. Opperman Lees: Genesis 19 Teks: 19:16 (a) Maar hy het nog getalm. Toe gryp die manne hom en sy vrou en sy twee dogters aan... Continue Reading →

Preek: Romeine 1:16-32

Die afgelope rusdag het ek oor hierdie gedeelte gepreek, met 'n besondere fokus op v.26,27 en die huidige debat oor homoseksualisme.  Ek het in die toepassings ook verwys na die onderliggende hermeneutiese vertrekpunt van beide homoseksuele apologete en VIDA apologete, nl. "geslag maak nie saak nie, of is nie bepalend vir ons onderskeie roeping en... Continue Reading →

Woordoordenking: 1 Kor.14:20

'n Kinderlike of kinderagtige geloof ? "Broeders, moenie kinders wees in die verstand nie, maar wees kinders in die boosheid en volwassenes in die verstand" (1 Kor.14:20). As 'n mens baie gelowiges daarop wys dat elke Christen 'n teoloog behoort te wees (Ps.1:2; Joh.17:3), dan word daar gewoonlik geantwoord met Matt.18:3 waar Christus leer dat ons "soos... Continue Reading →

Woordoordenking: Haggai 1:8,9

Haggai 1:8,9  Klim op die berg en bring hout aan en bou die huis; dan sal Ek 'n welgevalle daaraan hê en My verheerlik, sê die HERE. 9 Julle het uitgesien na baie, en kyk, dit het min geword; en julle het dit in die huis gebring, maar Ek het dit weggeblaas. Waarom? spreek die... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑