Preek: Daar waar God se Gees is, daar moet dinge verander

Efesiërs 5 (Navolgers van God)                                                          GK Matlabas 2013 03 24 Lees: Ef 4:17 – 5:21 Teks: Ef 5:1 Wees dan navolgers van God soos geliefde kinders Tema: God se reisreëls Sing: Pss 84:1,3; 84:4,6; 25:2,3; 25:4,6; 89:1,6 Prediker: Ds. Gustav Opperman Broeders en Susters van ons Here Jesus Christus, Geen huisgesin kan funksioneer sonder 'n... Continue Reading →

Vermaak … tot die dood toe

Ek bedien more, tydens ons katkisasie-afsluiting, die Woord vanuit Prediker 12, spesifiek vers 1: "En dink aan jou Skepper in die dae van jou jonkheid voordat die ongelukkige dae kom en die jare aanbreek waarvan jy sal sê: Ek het daar geen behae in nie" In my bestudering van hierdie teks, het ek op die volgende... Continue Reading →

Die ‘calvinistiese hemde’ sal dit uitroep !

"Wee julle, skrifgeleerdes en Fariseërs, geveinsdes, want julle is net soos gewitte grafte wat van buite wel fraai lyk, maar van binne vol doodsbene en allerhande onreinheid is." - Matt.23:37 Lanklaas 'n hemp gesien wat die 'verlore verdorwenheid van die mens' so duidelik uitroep, wat baie predikers vandag bang is om te verkondig, dat ons eerstens moet... Continue Reading →

Woordverkondiging – Daniël 6

Daniel 6:1-29 Fokus: vers 1-25  Net soos in Babilon ... is God ook in die ryk van die Meders-en-Perse besig ... om sy Koninkryk te laat kom. deur ds. AJ (Cobus) Rosssouw (GK Daspoort) Inleiding Geliefdes ... voor-verlede-week ... by Dan 5 was ons getuies van Babilon se val ... deur God se oordeel. ‘n... Continue Reading →

Sodom én ons – 2 preke

Preek 1: Moenie talm nie, ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Preek 2:  Die sonde én genade in Sodom, ds. Slabbert Le Cornu (GK Carletonville) 1. Moenie talm nie (Gen.19:16a) ds. G. Opperman Lees: Genesis 19 Teks: 19:16 (a) Maar hy het nog getalm. Toe gryp die manne hom en sy vrou en sy twee dogters aan... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑