Intergeloof in die Onderwys

Die artikel hier onder deur Bouwe van der Eems word met erkenning oorgeneem vanaf die Vereniging vir Tuisonderwys webblad. Sien ook die Esra Verslag, nr.48 (Aug - Okt 2001), wat ook destyds oor die saak geskrywe het: Inhoud - Skrifoordenking: Gen.34:1-35:7, Die pad van Sigem tot Bet-el, ds. Gustav Opperman -  lntergeloof in die Onderwys, Sarel... Continue Reading →

Skrywe na aanleiding van dr. Jac Howell se Ope Brief

Nota: ek het hierdie skrywe ontvang van 'n gereformeerde suster, in reaksie op dr. Jac Howell (en dr. Wim Vergeer) se onderskeie skrywes oor eersgenoemde se Ope Brief. As gevolg van die lengte plaas ek dit hier as 'n afsonderlike inskrywing en nie by die Ope Brief se kommentaar afdeling nie. _________________________________ Vir wie dit mag aangaan Ek rig... Continue Reading →

Die Kanon vraagstuk

Dr. Michael Kruger (Reformed Theological Seminary) oor die kanonieke vraagstuk 10 Misconceptions About the NT Canon  Neem ook kennis van dr. Kruger se boek oor die onderwerp: Canon Revisited: Establishing the Origins and Authority of the New Testament Books Hier is 'n kort skrywe oor die problematiek van die Kanon, aangesien veral die laaste 10 jaar... Continue Reading →

Gesprek oor die Opebrief van dr. Jac Howell

Geagte broeders en susters, U word hartlik uitgenooi na die Gemeentebyeenkoms van GK Bet-el waartydens Dr Jac Howell sy “Opebrief aan die GKSA” en “Perspektief op opebrief” sal bespreek. Daar sal geleentheid wees om vrae te vra. Indien u sou belangstel om die geleentheid op Skype te volg stuur u skype naam aan my sodat... Continue Reading →

Verklaring deur Kaapse NGK lidmate

Nota: ek plaas die verklaring wat deur lidmate van die NGK in die Kaap vrygestel is, ook hier op my blog omdat die waarhede wat daarin bely word elke gelowige, ook elke gereformeerde gelowige raak, ongeag aan watter kerkverband jy behoort.  Die dwalinge en gevare wat aangespreek word in die verklaring leef in 'n mindere en meerdere... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑