'n Kinderlike of kinderagtige geloof ? "Broeders, moenie kinders wees in die verstand nie, maar wees kinders in die boosheid en volwassenes in die verstand" (1 Kor.14:20). As 'n mens baie gelowiges daarop wys dat elke Christen 'n teoloog behoort te wees (Ps.1:2; Joh.17:3), dan word daar gewoonlik geantwoord met Matt.18:3 waar Christus leer dat ons "soos... Continue Reading →
Die Openbaring van Johannes teenoor die afvallige leringe vandag
Die boek Openbaring word baiemaal vandag los van sy openbaringshistoriese konteks gelees, dit wil sê waar die boek inpas in die koms van die Koninkryk van God in Jesus Christus, soos geopenbaar in die Heilige Skrif, veral die Nuwe Testament. Met die herlewing van die chiliastiese dispensationalisme in ons land, is dit goed om opnuut... Continue Reading →
Woordoordenking: Matt.10: 29 – Nie sonder Sy goeie wil wat omgee nie
Word twee mossies nie vir 'n stuiwer verkoop nie? En nie een van hulle sal op die aarde val sonder julle Vader nie. – Matt.10:29 Onder die opskrif, Nie sonder Sy omgee nie, skryf Andre van Niekerk in sy " 'n Woord onderweg" rubiek in die Beeld van 2 Julie 2011 soos volg oor hierdie vers:... Continue Reading →
Die Kelkiewyn Junie 2011 – Katkisasie
Vorige uitgawe: Die Kelkiewyn Jaargang 4 - nr.1 Tema: Hedendaagse verwarring oor waardes vir vroue Die Kelkiewyn Jaargang 4 - nr.2 Huidige tema: Verbondsonderrig - Katkisasie - Sondagskool (Junie 2011) Hier is die inleiding en redaksioneel geskryf deur ds. Niel Prinsloo: Sommige van ons noem dit Sondagskool ander katkisasie, en nog ander verbondsonderrig. Wat jy... Continue Reading →
Woordoordenking: Haggai 1:8,9
Haggai 1:8,9 Klim op die berg en bring hout aan en bou die huis; dan sal Ek 'n welgevalle daaraan hê en My verheerlik, sê die HERE. 9 Julle het uitgesien na baie, en kyk, dit het min geword; en julle het dit in die huis gebring, maar Ek het dit weggeblaas. Waarom? spreek die... Continue Reading →
Verskillende verklarings oor seksualiteit en VIDA
Verskillende verklarings oor seksualiteit en VIDA Sien die volgende verklarings aangaande seksualiteit en VIDA kwessies, soos saamgevat op die Presbyterian Weekly News blog van 22 Junie 2011: [1] Free Church of Scotland (Continuing) Makes Statement on Sexuality Press Release – 15/06/11 The Free Church of Scotland (Continuing) have authorised the release of a statement affirming and... Continue Reading →
Die eerste en tweede Adam
Die Christianity Today tydskrif het op hul voorblad van hul Junie uitgawe, 'n aapmens, met die hooftitel, The Search for the Historical Adam. 'Wetenskap' (lees: scientisme = die evolusionisties-ideologiese interpretasie van DNA in hierdie geval) het nou ook 'bewys' (lees 'glo nou') dat Adam en Eva nie die eerste mense op aarde was nie, en... Continue Reading →
Woordoordenking: Die Evangelie en nietige dinge
"En daar het hul die evangelie verkondig" - Hand.14:7 ‘n Mens staan baiemaal beskaamd as ‘n mens die lewe van die apostel Paulus bestudeer, of eerder die getuienis van die lewe van Christus deur Paulus (Gal.4:14). Nog meer word ek tans daarvan bewus terwyl ek deur die boek Handelinge preek. Die afgelope Sondag het ek... Continue Reading →
Nog apologetiese bronne
Hier en hier het ek reeds gewys op 'n paar Christelike apologetiese bronne en metodes. Hier is twee verdere bronne wat gebruik kan word, vanuit beide die evidentiële en presupposisionele christelike apologetiese benaderings. Veral die eerste bron het 'n magdom inligting en bronne om te gebruik: Apologetics 315 Bethinking
Die Nuwe Hervorming: wetenskaplike- of evangelisasie terrein?
"In die groot debat wat plaasgevind het tussen die ‘evangelical’ dr. W.L. Craig en die ‘Jesus Seminar’ liberalis, J.D. Crossan (Copan, 1998), het eersgenoemde tot vervelens Crossan probeer oortuig deur elke keer te verwys na die “vast majority of New Testament scholars”, “majority of biblical critics”, “the consensus of scholarship”, “no other serious NT critic... Continue Reading →