Sien die artikel van prof. DW de Villiers oor Deut.6:1-9 hier: https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/02/katgese-odendaal.pdf 'n Paar aanhalings: "... Ons kan met vrymoedigheid sê dat die hele boek, beoordeel in die lig van sy inhoud en boodskap, 'n kategetiese karakter dra, dit wil sê dit is onderrigtend van aard. Dit is Israel se leerboek, 'n skoolboek waaruit hy... Continue Reading →
Die Fariseërs
Die term 'fariseërisme' word soos sy tweelingbroer, 'fundamentalisme' baiemaal in gesprekke gebruik om 'n ideologiese slag te slaan in gesprekvoering. Die term (gewoonlik saam met 'wettisisme') word ingespan om veral die oningeligtes bang te maak vir die 'ander onbekende kant', en, omdat ons lidmate ongelukkig nie baie hou van lees nie, daarom is dit baiemaal geslaagd... Continue Reading →
TEOKRASIE EN TEONOMIE BY DIE ZAR, TOTIUS, CALVYN EN DIE OUTENTIEKE REFORMATORIESE KONFESSIES
Teokrasie en Teonomie in die ZAR, by Totius, by Calvyn en die outentieke Reformatoriese belydenisskrifte van die 16/17de eeu Sien hierdie onderwerpe aangespreek, waaruit dit blyk dat die gedagte van teokrasie en teonomie nie vreemd is aan ons kerk- en volksgeskiedenis nie, hier: https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/02/teokrasie-en-teonomie1.pdf Hier is 'n paar aanhalings: 1. In die De Jure prokureurs-tydskrif (April 1977), word daar soos... Continue Reading →
Chiliasme – terme en verduidelikings
Hier is 'n paar bronne wat die verskillende terme soos chiliasme (1000-jarige ryk), eskatologie (leer van die einddinge), a-,post-,premillenialisme, dispensationalisme (bedelingsmillenialisme), ens. verduidelik: 1. J van Genderen. 1984. De Verwachting van een duizendjarig Vrederijk. Kampen: De Groot Goudriaan (sien veral p.66,67). 2. H Viljoen. geen publikasiedatum. Die Einddinge. Pretoria: Lig Publikasies (sien veral p.2-5). 3. Jan Du Rand. 2007. Die A-Z van... Continue Reading →
Demokrasie in die kerk ?
Gaan lees ondergenoemde belangrike artikel, oor hoe die verval in ons susterskerk, die CRCNA, plaasgevind het en gelei het tot die stigting van die URCNA. Ongeag die voortdurende deformasie van die CRCNA, het ons kerkverband (GKSA) besluit om nogsteeds met hul bande te hê, wat daartoe lei dat ons nie met ons broers en susters van die... Continue Reading →
Calvinisme as wortel van ons volksbestaan
Hendrik Gerhardhus Stoker (1899 – 1993), gebore in Johannesburg in die ZAR (Suid-Afrika), was ‘n Calvinistiese filosoof wat aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO) gedoseer het, en was as lidmaat van sy gemeente, verbonde aan die GKSA. Hy is deur ‘n wêreldbekende apologeet, dr. Cornelius van Til van die VSA, beskou... Continue Reading →
2 Februarie 1990 – ‘n Helder of dowwe kol ?
Vandag se koerant (Beeld, 2010.02.02) is vol van oudpres. FW de Klerk se beroemde (en berugte?) toespraak van 2 Februarie 1990, wat "20 jaar gelede ... die bal aan die rol gesit het vir onherroeplike veranderinge," en wat deur die historikus, prof. Hermann Gilomee, in die hoofberig beskryf word as 'n "Helder kol in die geskiedenis"... Continue Reading →
Verbondseminaar 2000 – Christus en Kultuur
In die jaar 2000 het die Esra Instituut (toe nog onder die naam "Instituut vir Christus en Kultuur Studies) 'n seminaar gehou met "Christus en Kultuur" as onderwerp. Daar is ook 'n boekie onder dieselfde titel gepubliseer, wat intussen uitdruk gegaan het. Die lesings wat daar gehou is, is nogsteeds baie relevant vir die tye... Continue Reading →
Jeugdag: Jongmens, waarom noem jy My, HERE ?
http://ancarchives.org.za/june-16/ WAAROM NOEM JULLE MY HERE, HERE ? En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie? – Lukas 6:46 [Nota: op hierdie dag, 'Jeugdag', plaas ek weer hierdie vorige skrywe van my as boodskap aan ons jeug (en ons almal!), so bietjie aangepas vir vandag.] Bybelstudie By ons... Continue Reading →