Preek van 10.01.2010 – Hebreërs 12:1,2

Hier is ‘n preek wat ek gelewer het op 10 Januarie 2010: Die oog gevestig op Jesus Die teks was: Hebr. 12:1-2 “Daarom dan, terwyl ons so ‘n groot wolk van getuies rondom ons het, laat ons ook elke las aflê en die sonde wat ons so maklik omring, en met volharding die wedloop loop wat voor ons... Continue Reading →

Hilke gedoop – 27 Desember 2009

Tannie Anna Malan (lidmaat sedert 1957 by ons gemeente), hou vir Hilke vas na die doop. My ma hou vir Hilke vas, lekker aan die slaap met haar 'pajamas' aan ! Ds. Cobus Rossouw (GK Daspoort) doop vir Hilke, terwyl my rykdom toekyk (Ps.128).

PSALMS VS GESANGE IN DIE GKSA

WAS DIE PSALM VS GESANGE SAAK IN DIE HERSTIGTING VAN DIE GKSA 'N ‘MIDDELMATIGE SAAK’ SOOS DIT VANDAG VOORGEHOU WORD ?“Ja, die geskiedenis het meer om te bewys. Haar onwraakbare getuienis is dat geen kerk streng gereformeerd gebly het, wat die gesange gebruik het nie. Daar was steeds 'n wisselwerking. Die losheid in de leer... Continue Reading →

Vir wie het Christus gesterwe ?

EC Skea, Waverley skryf in die Kerkblad van Oktober 2008: Het Christus net die skuld vir die uitverkorenes betaal? – Ek verwys na my vorige brief (DK Junie 2007) in dié verband, wat weens sy lengte nie geplaas is nie, en u antwoord (DK Maart 2008). Ek het gehoop dat ander sou reageer op die... Continue Reading →

Geboortebeperking

OLDENBURGER, TEUNIS.: Geboortebeperking. Vertaling deur dr. A. Dupont. Amsterdam, H. A. van Bottenburg. Boekbespreking deur prof.dr. JD Du Toit (Totius)Helaas dat ons oor hierdie onderwerp moet skrywe. Sondes waar van vroeër onder ons net gefluister is, word nou openbaar bespreek, soos een van ons regters in hierdie verband ‘n tyd gelede opgemerk het.Wee oor ons... Continue Reading →

Die Skeppingsleer gehandhaaf teen die wetenskaplike fundamentalisme van J. Lever, deur dr. F.W. Buytendach

Inleiding  Na aanleiding van onlangse gesprekke wat opnuut gevoer is oor die “Skepping vs Evolusie” debat, teenoor die agtergrond van die groter vraag van onder andere, die verhouding tussen “teologie en wetenskap” asook oor “Skrifbeskouing en wetenskap”, is dit goed om kennis te neem dat ons gereformeerde voorvaders ook reeds aan hierdie belangrike onderwerp aandag... Continue Reading →

KERK EN VOLK prof WJ Snyman

KERK EN VOLK prof WJ Snyman Inleiding (deur S Le Cornu ) Hierdie is 'n lesing van wyle prof. WJ (Willie) Snyman, dosent in NT aan die Teologiese Skool, Potchefstroom (1946 - 1969). Die titel van sy lesing was 'Kerk en Volk' en is gelewer tydens 'n huldeblykgeleentheid van sy emeritaat op 14 Augustus 1968... Continue Reading →

Die Jeugkrisis en Jeugbediening

Die Jeugkrisis: Siekte of Sonde ? - Opvoeding en Jeugbediening - “Elke kind in Amerika, wat op vyfjarige ouderdom na die skool gaan, is geestelik siek, omdat hy sekere verbintenisse het aan ons voorouers, verkose amptenare, ouers, en ‘n bonatuurlike wese ... Dit hang van julle onderwysers af om al hierdie siek kinders gesond te... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑