DS. CASSIE AUCAMP VAN DIE KERKBLAD IN GESPREK MET DIE RAPPORT RUBIEKKRYWER, TIM DU PLESSIS In die Kerkblad van Maart 2023, het ds. Cassie Aucamp (as nuwe redakteur) geskryf (beklemtonings orals bygevoeg in die artikel), “Wanneer gaan dit weer gebeur wanneer afgevaardigdes van die GKSA na ’n sinode uit Potchefstroom by al hulle gemeentes terugkom?... Continue Reading →
AANBIDDING IN GEES EN WAARHEID (Johannes 4:24)
AANBIDDING IN GEES EN WAARHEID (JOH. 4:24) “God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid.” deur S Le Cornu* Inhoud Mengelmoes aanbidding... 3 Gereformeerde aanbidding... 9 Johannes 4: Aanbidding in gees en waarheid... 15 3.1 Ons Godsbeskouing bepaal ons aanbidding (v.24a) ... 16 3.2 Aanbidding is noodsaaklik, en dus nie... Continue Reading →
KONINKRYK VAN GOD lesings in 2023
Prof JAE Adendorff is eerste aan die woord met "Koninkryksvisie in die Ou Testament". Dit word uitgesaai by die volgende skakels 11 Maart 09:00-10:00: https://www.youtube.com/@pactuminstitute5927/streams https://www.youtube.com/@bybelseapologetiek2444/streams Kontakpersoon vir verdere inligting: Francois van Deventer +27 72 342 8528 francoisvandeventer@gmail.com
Die saligprekinge (7): Salig is die vredemakers
DIE SALIGSPREKINGE (7): SALIG IS DIE VREDEMAKERS deur Totius (Inleiding op bergpredikasie hier beskikbaar, ander saligsprekinge-oordenkings hier beskikbaar.) Lees: Openb. 22. Sing: Ps. 37:19; 85:3; 4; 119:62. Teks: Matth. 5:9: Salig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word. Salig is die vredemakers! Hier het u die sewende woord van saligheid. Die... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: Nuwe en ou voorraad 1 Maart 2023
PRO REGNO BOEKE Nuwe en ou voorraad, Maart 2023 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties... Continue Reading →
DIE NASIES WAT DIE RYK VAN CHRISTUS NIE DIEN NIE, SAL ONDERGAAN EN VERWOES WORD
DIE NASIES WAT DIE RYK VAN CHRISTUS NIE DIEN NIE, SAL ONDERGAAN EN VERWOES WORD “Want die nasie en die koninkryk wat jou nie sal dien nie, sal ondergaan, en dié nasies sal seker verwoes word.” (Jesaja 60:12) “Al die eindes van die aarde sal daaraan dink en hulle tot die Here bekeer, en al die... Continue Reading →
TOTIUS OOR DIE MAG VAN DIE BURGERS/VOLK EN BURGERLIKE OWERHEDE IS BEIDE BEPERK DEUR DIE SOEWEREINITEIT VAN GOD
DIE MAG VAN DIE BURGERS/VOLK EN BURGERLIKE OWERHEDE IS BEIDE BEPERK DEUR DIE SOEWEREINITEIT VAN GOD: VERWERP BEIDE LIBERALISME/NAZISME EN STAATISME/MARXISME deur Totius* 1. Die volk is nie soewerein nie “Die gronddwaling van die rewolusies van 1789 en 1848 is dat die soewereiniteit of gesagshoogheid van nature by die volk en by die volk alléén... Continue Reading →
TWEE PREKE VANUIT DIE SKRIF OOR NGB ARTIKEL 36: PS. 2, ROM. 13 EN HAND. 4&5
TWEE PREKE VANUIT DIE SKRIF OOR NGB ARTIKEL 36 Die burgerlike owerheid deur ds. Ronald Bain (Gereformeerde Kerk Oranjerivier) Inleiding Luister gerus na ds. Bain se verklaring van NGB art. 36 - Die burgerlike owerheid, volgens die Skrif. Ds. Bain spreek onder meer die volgende belangrike aspekte aan om oor verder te besin in die... Continue Reading →
Totius oor Skrifgesag
TOTIUS OOR SKRIFGESAG “Om te sê: ‘Ek volg die metode van die Skrifkritiek maar nie sy resultate nie’, is seIfbedrog. Die metode self van die Skrifkritiek is verkeerd; want die gesag van Gods Woord word op kardinale punte verwerp. In die plek daarvan word gestel die gesag van die mens wat sogenaamd beter weet wat... Continue Reading →
Na GKSA Algemene Sinode 2023… luister opnuut na die profetiese woorde van dr. Jac Howell in 2012 … en bekeer en reformeer oor VIDA sake
Na GKSA Algemene Sinode 2023: Luister opnuut na die profetiese woorde van dr. Jac Howell in 2012 Gaan ons ons waarlik van harte en in daad bekeer en reformeer oor VIDA sake? “En wat noem julle My: Here, Here! en doen nie wat Ek sê nie?” (Luk. 6:46) Sien as agtergrond: Verslag van GKSA algemene... Continue Reading →