Onderwys: Staatdiens of Godsdiens ?

ONDERWYS: STAATSDIENS OF GODSDIENS ? Na aanleiding van die onlangse regsaak oor godsdiens in skole, wat 'n wesentlike rewolusie is van hoofsaaklik die beweeg van een ware godsdiens na 'n veelgode-godsdiens in skole, plaas ek weer 'n artikel wat ek in 2001 geskryf het: Onderwys: Staatsdiens of Godsdiens? Ek het hierdie artikel geskryf na aanleiding van... Continue Reading →

Die RSB (Reformatoriese Studiebybel) projek: Vertaling van die Statevertalingnotas in Afrikaans

 DIE RSB (REFORMATORIESE STUDIEBYBEL) Sien die volgende skrywe van 23 Januarie op my blog as agtergrond: Reformasie 500 Simposium: Grondteks en Bybelverklaring Hier is twee artikels wat terugvoer gee oor die vordering van die Reformatoriese Studiebybel projek: Die Reformatoriese Studiebybel, prof. Johan Bosman "Lees gerus Totius se reeks artikels oor die vraag: Wat is Skrifkritiek? (Versamelde Werke,... Continue Reading →

Het die Here poligamie aanbeveel?

HET DIE HERE POLIGAMIE AANBEVEEL? Die antwoord is: Nee. Maar voor ek iets verder oor poligamie sê, net gou weer die volgende: Ja, alle oortredings van die sewende gebod moet aangespreek word, nie net van dade nie, maar ook denke, soos Christus ons leer in Matt.5:27-30. Alle aanslae dus teen die plek waar die Here... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑