Die RSB (Reformatoriese Studiebybel) projek: Vertaling van die Statevertalingnotas in Afrikaans

 DIE RSB (REFORMATORIESE STUDIEBYBEL)

ned bybel

Sien die volgende skrywe van 23 Januarie op my blog as agtergrond:

Reformasie 500 Simposium: Grondteks en Bybelverklaring

Hier is twee artikels wat terugvoer gee oor die vordering van die Reformatoriese Studiebybel projek:

Die Reformatoriese Studiebybel, prof. Johan Bosman

“Lees gerus Totius se reeks artikels oor die vraag: Wat is Skrifkritiek? (Versamelde Werke, deel 1, 1977, bl.41-56. Kaapstad: Tafelberg). In 1930 wys hy reeds in verwysing na die Statevertaling se verklarende aantekeninge hoe dat drastiese Bybelverklaring regkry om onvaste siele te kweek. Sedertdien leef ons in geweldige verwarring in Afrikaans. Reformatoriese Studiebybel wil sê: “Dit bevat die gedagtegoed van die 16e eeuse kerkreformasie”. In die plek van teorieë wat verander met elke vertolker is destyds reeds gesoek na die standhoudendheid van die eeue. Eietydse weë het vandag ‘n behoefte daaraan dat sulke spore in Bybelverklaring weer getrap word.”

Hier is die PDF weergawe, met erkenning aan Die Boodskapper: Reformasie Studiebybel

(Totius se Versamelde Werke, die 1960-uitgawe is hier beskikbaar.)

‘n Letterlike oorsetting van die Heilige Skrif? – De Afrikaanse bijbelvertaling en onze kanttekening, Christiaan Bremmer

“Het zal de lezers van ons blad [StandVastig] waarschijnlijk niet ontgaan zijn dat de Gereformeerde Bijbelstichting (GBS, Nederland) zich oriënteert op een uitgave van de Afrikaanse Bijbel inclusief kanttekeningen. Voor het behoudende gereformeerde deel van de Zuid-Afrikaanse bevolking zou zo’n Kanttekeningenbijbel, die de leer van haar Nederlandse voorouders bevat, een grote zegen zijn. Volgens de Zuid-Afrikaanse theoloog prof. dr. J. Bosman is een gereformeerde Kanttekeningenbijbel in het Afrikaans voor huisgodsdienst en eredienst onontbeerlijk, ‘om by te dra tot die herontwaking en oplewing van die gereformeerde geloof in Suid-Afrika onder Afrikaanssprekendes’. De GBS overweegt hierbij of de bestaande Afrikaanse bijbeltekst gehandhaafd kan worden, met toevoeging van de vertaalde kanttekeningen uit de Statenbijbel.”

Bron met erkenning: C.C. Bremmer, In: StandVastig (kwartaalblad van de Gereformeerde Bijbelstichting (GBS) in Nederland), 52e jaargang, nr. 2, juni 2017, p. 12-15.

Hier is die PDF weergawe van bogenoemde artikel: Letterlike oorsetting van die Heilige Skrif?

2 thoughts on “Die RSB (Reformatoriese Studiebybel) projek: Vertaling van die Statevertalingnotas in Afrikaans

Add yours

  1. Dankie Ds, dis interessant en opwindend.
    Op 28 Junie 2017 13:55 het Pro Regno geskryf:
    > proregno posted: ” DIE RSB (REFORMATORIESE STUDIEBYBEL) Sien die volgende > skrywe van 23 Januarie op my blog as agtergrond: Reformasie 500 Simposium: > Grondteks en Bybelverklaring Hier is twee artikels wat terugvoer gee oor > die vordering van die Reformatoriese Stu” >

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: