DIE KONINKRYK VAN GOD EN DIE AARDSE RYKE deur prof. L. Floor* Inleiding - S. Le Cornu Wat is die Koninkryk en wat is die Koninkryk se verhouding tot hierdie wêreld. Is daar absoluut geen verhouding nie (wêreldmyding - die anabaptistiese neiging?) of is daar totale gelykstelling (wêreldgelykvormigheid - die social gospel?) Die kerk van Christus,... Continue Reading →
Frits Gaum se kritiek teen Adrio König se nuwe boek oor Paulus
KRITIEK OP KöNIG SE NUWE BOEK OOR PAULUS Frits Gaum se (baie) kort resensie van Adrio König se nuwe boek oor Paulus, kan hier gelees word: Adrio König doen dit weer Gaum se "een puntjie van kritiek" op die boek: "Verbasend genoeg bespreek König die kwessie van selfdegeslagseks - waaroor Paulus in 'n sekere konteks... Continue Reading →
Moordkultuur: van aborsiemoord, plaasmoord tot selfmoord
JY MAG NIE DOODSLAAN NIE In tye waarin moord, van aborsiemoorde tot plaasmoorde tot selfmoorde al meer deel van ons alledaagse lewe word, en baie veral die eerste en laasgenoemde soort van moorde probeer goedpraat, is hierdie 'n goeie artikel om te lees: Selfmoord, kindermoord en plaasmoord, ds. JFK Mulder Die Bybel leer ons inderdaad:... Continue Reading →
Preek: Titus 1:1-4 (deel 1) Ons verlossing deur Christus is vanuit die ewigheid beloof deur die Vader
ONS VERLOSSING DEUR CHRISTUS IS VANUIT DIE EWIGHEID BELOOF DEUR DIE VADER Lees: Titus 1:1-5 en 2:11-15 Teksvers: "Paulus, ‘n dienskneg van God en ‘n apostel van Jesus Christus, volgens die geloof van die uitverkorenes van God en die kennis van die waarheid wat na die godsaligheid is, in die hoop van die ewige lewe wat God,... Continue Reading →
Die waarheid maak vry (Joh.8:32,36)
"Foutiewe teorieë oor die waarheid veranker die waarheid nie in God nie, maar in die mens of die wêreld. Die gevolg hiervan is dat die waarheid betwyfel of verwerp word, of dat dit as iets subjektief opgevat word, of dat daardeur die verstand (of rede) van die mens tot afgod vervals word. Foutiewe vryheidsteorieë veranker... Continue Reading →
Die Kerk (14) – Die Kerk en sy ekumeniese roeping volgens die Nuwe Testament
DIE KERK EN SY EKUMENIESE ROEPING VOLGENS DIE NUWE TESTAMENT[1] deur prof. WJ Snyman In die Nuwe Testament word van "kerk" slegs in tweërlei sin gespreek, nl. as universele kerk en as plaaslike kerk. Die enigste uitsondering op hierdie spreekwyse skyn Hand. 9:31 te wees. Dit is die enigste locus waarna H. Bavinck kon verwys... Continue Reading →
Angus Buchan: toe en nou ?
ANGUS BUCHAN: TOE EN NOU ? Toe Angus Buchan 'n klompie jare terug op die toneel verskyn het deur sy film, Faith like Potatoes, het hy heelwat dinge gesê waarmee ek meen enige gereformeerde gelowige kon saamstem. In April 2011 was daar eenkeer 'n radio onderhoud met hom, waar hy sterk getuienis gelewer het. Op... Continue Reading →
Gereformeerd en Charismaties ?
GEREFORMEERD EN CHARISMATIES ? Ek plaas graag met erkenning aan die bron die ondergenoemde artikel van dr. Michael Horton, aangaande die (vreemde) verskynsel van mense wat 'gereformeerd én charismaties' probeer wees in calvinistiese kringe. REFORMED AND CHARISMATIC ? by dr. Michael S. Horton Thanks for the healthy debate and interaction on the previous post. Obviously, those... Continue Reading →
Totius oor die charismatiese en pinksterleringe: (5) Die profesie en die gawe van gesondmaking
TOTIUS OOR DIE CHARISMATIESE EN PINKSTERLERINGE (5) Die profesie en die gawe van gesondmaking [Sien die inleiding tot die reeks en deel 1 hier.] Na alles wat behandel is, sal dit nie nodig wees om by die nou volgende punte lank stil te staan nie. As mens eers die regte insig in die betekenis van... Continue Reading →
Totius oor die charismatiese en pinksterleringe: (4) Wonder van die tale
TOTIUS OOR DIE CHARISMATIESE EN PINKSTERLERINGE (4) Wonder van die tale [Sien die inleiding tot die reeks en deel 1 hier.] Ons het dan gesien wat die betekenis en die doel van die wonders is. Hulle is profesieë van 'n heerlike toekoms, van 'n volkome verlossing wat eers kom wanneer Jesus op die wolke verskyn.... Continue Reading →