TOTIUS OOR DIE CHARISMATIESE EN PINKSTERLERINGE (3) Die wonders [Sien die inleiding tot die reeks en deel 1 hier.] In ons (vorige) artikel het ons gesien dat die huis van ons Apostoliese Broeders op sand gebou is. Die fondament is nie goed nie. Immers, hulle leer aangaande die doop van die Gees is gegrond op die... Continue Reading →
Totius oor die charismatiese en pinksterleringe: (2) Die wonder van die uitstorting van die Gees
TOTIUS OOR DIE CHARISMATIESE EN PINKSTERLERINGE (2) Die wonder van die uitstorting van die Gees "Daar kan dus geen twyfel bestaan dat die Apostoliese en aanverwante sektes in die waan lewe dat hulle weer Pinksterfees vier en metterdaad die Pinksterwonders werk nie. Hiermee het ons dan by die punt gekom waar die Apostoliese die vastheid... Continue Reading →
Totius oor die charismatiese en pinksterleringe: (1) Die doop van Johannes, die Christelike doop en die doop van die Gees
TOTIUS OOR DIE CHARISMATIESE EN PINKSTERLERINGE (1) Die doop van Johannes, die Christelike doop en die doop van die Gees Inleiding Met die 'charismatiese herlewing' pogings wat die Angus Buchan beweging nou weer op die voorgrond geplaas het, is dit goed vir gereformeerde gelowiges om opnuut te ondersoek wat ons glo volgens die Skrif, veral... Continue Reading →
Geerhardus Vos oor die Verbond in Gereformeerde teologie, spesifiek die kinderdoop
VOS OOR DIE VERBOND Geerhardus Vos (1862-1949) was 'n Amerikaanse calvinistiese teoloog wat bekend gestaan het as die "vader van Gereformeerde Bybelse teologie". Sien hier en hier oor sy lewe en werke. Hier kan nog artikels gevind word, en hier is 'n deeglike studie van seker sy bekendste werk, Biblical Theology: Vos Group. Ek wil... Continue Reading →
Die Kerk (13) – Die Kerk en die Kerke
DIE KERK EN DIE KERKE deur prof. WJ Snyman Daar is net een Kerk met een Hoof, Christus. Die Kerk is die liggaam van Christus en hierdie liggaam is een. Paulus sê dan ook: ons is almal lede van een liggaam (1 Kor. 12:12). Ons moet goed vashou dat daar maar een Kerk is. Ons... Continue Reading →
Preek: Die HERE dink aan sy verbond (Ex. 2:23-25)
DIE HERE DINK AAN SY VERBOND deur prof. GPL van der Linde LEES: Eksodus 2 TEKS: Eksodus 2:23-25 SING: Pss. 144:1; 130:1 en 4; 74:1 en 7; 118:4 en 5 God, die Here, se werk in die verwerkliking van sy verkiesing langs die weg van die verbond, is wonderlik. Sy genade ondeurgrondelik. Dink aan sy... Continue Reading →
Preek: Hand.17:6-17 Koning Jesus bring ware verandering
KONING JESUS BRING WARE VERANDERING Skriflesing: Hand. 17:1-17 Preekteks: Hand. 17:6,7 6 Maar toe hulle hul nie kry nie, het hulle Jason en ‘n paar broeders na die stadsowerhede gesleep en geskreeu: Die mense wat die wêreld in opstand bring, hulle het hier ook gekom, 7 en Jason het hulle ontvang. En hulle almal handel teen... Continue Reading →
Bronne om charismatiese/pinkstergroepe te beoordeel
BRONNE OOR DIE CHARISMATIESE GROEPE Sien die volgende bronne om die charismatiese en pinkster strominge te be-oordeel, veral in die lig ook van Angus Buchan se charismatiese oproep om die 'spesiale dag' van 22 April by te woon, soos dit aan hom spesiaal 'ge-openbaar' is: Hy wat met die Heilige Gees Doop - dr. L... Continue Reading →
Dr. John Byl lesings beskikbaar: Pretoria
Die lesings van dr. Byl wat hy in Pretoria gehou het (5 en 7 Maart) is hier onder beskikbaar. Die volledige sprekerstoer se inligting kan hier gelees word: Dr. John Byl sprekerstoer in Pretoria en Potchefstroom Hier is dr. Byl se verslag van sy sprekerstoer hier in Afrika: Lectures in Zambia and South Africa Lesing by... Continue Reading →
Die Kerk (12) – Die Kerk in die Brief aan die Filippense
DIE KERK IN DIE BRIEF AAN DIE FILIPPENSE deur prof. WJ Snyman (Sien die inleiding [nommer 1] en die res van die reeks hier.) Ons vind die Kerk orals in die Nuwe Testament. En al word in die brief aan die Filippense die woord "kerk" nie genoem nie, tog vind ons ook in hierdie brief duidelik... Continue Reading →