Hy klop aan jou deur deur ds. MJ Booyens (Nota: Openbaring 3:20 word baiemaal verkeerdelik verstaan [en verdraai] om te sê dat die Here magteloos is om mense te red wie Hy liefhet en wil red, "want" - so word geredeneeer - "hulle wil nie die 'deur van hul harte' vir Jesus oopmaak nie". Ek... Continue Reading →
Seminaar: Afval en herstel van Reformatoriese Kerke
AFVAL EN HERSTEL VAN REFORMATORIESE KERKE Onlangs het die GKSA Sinode besluit dat met die NG Kerk saamgewerk word en dat die NG Kerk as ware kerk(e) erken word. Daar is egter NG Kerk lidmate en predikante wat van mening is dat daar "nie vir hulle ruimte is om Bybelgetrou en belydenisgebonde te leef en te... Continue Reading →
Boekresensie: Israelvisies in beweging
Boekresensie: Israelvisies in beweging Met erkenning aan In die Skriflig teologiese tydskrif plaas ek die resensie van prof. Sarel van der Walt van hierdie boek: Israel in beweging In my bekendstelling van bogenoemde boek het ek ook verwys na ander bronne om te lees oor die hele onderwerp, ek plaas daardie artikel weer hier: Ek... Continue Reading →
DIE GENEEFSE PSALTER
Met erkenning aan die bron plaas ek die inligting hier onder oor die Geneefse Psalter, spesifiek vanuit die nuwe publikasie, The New Genevan Psalter. Dit lyk of daar geleidelik 'n al groter wordende belangstelling is om weer die Psalms in die eredienste te sing, en hierdie boek sal ook help vir Engelsprekende gelowiges spesifiek. Die inleiding... Continue Reading →
Ek slaan my oë op na die berge ….
Ek het die pragtige berg 'header' gekry by die PRCA se webblad. Ek plaas dit met erkenning, sien ook die woordstudie wat daarmee saamgaan: MOUNTAIN rev. William Langerak Ps.90:2 - "Before the mountains were brought forth, or ever thou hadst formed the earth and the world, even from everlasting to everlasting, thou art God." Many who... Continue Reading →
UIT DIE GESKIEDENIS: DIE KERKLIKE KLEED
DIE KERKLIKE KLEED [Bron: GKSA Sinode Handelinge 1942, bl.135-140. Nota: ek lees so nou en dan die ouer Handelinge van ons kerke, en vind hier en daar leersame historiese stof om ons te help dink oor sekere onderwerpe. Lees dit gerus in die lig van Hand.17:11.] A. Prinsipieël Wat word verstaan onder die sgn. “Kerklike... Continue Reading →
DORDT NUUS – Jan & Febr 2015
Die gemeenteblad van die GK Orania, Dordt Nuus, is elektronies beskikbaar en kan aangevra word by br. Gert en sr. Jeanette Erasmus by die volgende epos adres: glerasmus@oranet.co.za Dordt Nuus bevat artikels wat baie leersaam is, hier is die laaste twee uitgawes: - Januarie 2015 - Februarie 2015 Die volgende artikel kom uit die Februarie... Continue Reading →
Vermaan die jongmanne – Titus 2:6
In 'n vorige skrywe het ek gewys op die tragiese verskynsel van 'n immorele film wat soveel aandag kry, in 'n land wat meen die groot meerderheid is 'christene'. Volgens die Beeld was die film Fifty Shades of Grey die film met die grootste kykergetal nog in ons land op die dag wat dit geopen... Continue Reading →
Preek: Die vrees van die HERE (Spreuke 1:7-9)
Hier is 'n preek van ds. Dirk Dykstra van die GK Nigel, oor die vrees van die HERE. Ons leef in 'n tyd waarin die pendulum nou heeltemal oorgeswaai het na die 'anderkant', nl. die Here word net beskou as 'liefde en genade' (en nog 'n verdraaide verstaan daarvan) en nie meer ook as 'regverdig... Continue Reading →
Waarom Gereformeerd ? 11 Februarie 1859 – 2015
Dit is vandag 156 jaar gelede dat die Gereformeerde Kerke herstig is in Rustenburg. Ons gemeente het die afgelope naweek 'n gemeentekamp gehou met die tema "Waarom Gereformeerd?". Ek plaas my twee aanbiedings oor die onderwerp hier, dit was 'n 'power point' aanbieding: Deel 1: Waarom Gereformeerd ? (historiese gedeelte) Aflaai: Waarom Gereformeerd Nr 1 (regs klik en... Continue Reading →