Die vyandige aanslag op die huisgesin

Die vyandige aanslag op die huisgesin "Die geskiedenis bewys dat as die huisgesin gesond is, beide kerk en staat bloei. Die huisgesin is die bron van die menslike samelewing. Gee ons dus Gereformeerde huisgesinne, en die Gereformeerde Kerk sal bloei. Anders gaan ons gewis ‘n donker toekoms tegemoet." - Totius Hier is twee artikels om... Continue Reading →

Kategismuspreek: Christus en my verhouding

deur ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Lees Efesiërs 5:22-33 HK Sondag 41 108  Vraag:  Wat leer die sewende gebod ons? Antwoord:  Alle onkuisheid is deur God vervloek , en daarom moet ons dit hartgrondig haat.  Daarenteen moet ons kuis en ingetoë lewe sowel binne as buite die huwelik. 109  Vraag:  Verbied God in hierdie gebod... Continue Reading →

Die bloed roep uit ! Misdaadseminaar artikels

Ons is almal baie deeglik bewus van die bloedbad om ons, ´n land waarin moord, verkragting, aborsie-moord, en misdade van alle soorte 'n algemene verskynsel geword het.  Dit word nie behoorlik gestraf deur die owerhede van die dag nie (Rom.13:1-7; NGB art.36), en word baiemaal gedoen onder beskerming van die wet. Wat kan die regverdige doen... Continue Reading →

Dr. Willie Marais (1929-2014) – VDM !

DR. WILLIE MARAIS (1929-2014) - VDM ! Ek het vandag 'n berig ontvang dat dr. Willie Marais gister oorlede is. Verder het ek nie veel meer inligting nie, ons medelye gaan uit aan sy vrou, gesin en familie. As jong seun was ek lidmaat van die NG Kerk Pretoria-Oos waar hy predikant was, en van al die NG... Continue Reading →

Boekbekendstelling: Israëlvisies in beweging

deur Steven Paas Ek deel met u inligting oor 'n nuwe boek wat verskyn het oor die aktuele tema 'Israelvisies', hoe gelowiges na die staat Israel gekyk het deur die geskiedenis en vandag en in die toekoms daarna behoort te kyk.  Daar is vandag natuurlik baie dwalinge en skeeftrekkinge oor hierdie saak, ook in Suid-Afrika,... Continue Reading →

Pro Regno – 4 jaar oud

Geagte Pro Regno lesers, Ek het amper vergeet: my Pro Regno blog is hierdie jaar 4 jaar oud (ons het begin in Januarie 2010).  Ons is baie dankbaar vir die Here se seëning in hierdie tyd: - daar was 88 artikels/skrywes gepubliseer in 2013 (415 in totaal vanaf 2010). - daar was daar 23 000 'views' oftewel... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑