Vernietig ‘n kerk in vier eenvoudige stappe

VERNIETIG 'N KERK IN VIER EENVOUDIGE STAPPE deur Tim Challies [Met dank aan Jaco de Beer wat dit vertaal het. Die oorspronklike skrywe is hier beskikbaar en word hier geplaas met die toestemming van die skrywer.] Vernietig 'n kerk in 4 eenvoudige stappe. ‘n Kort tyd gelede het ek gehoor van 'n kerkgebou in ons buurt... Continue Reading →

Waar is jy Adam … op Moedersdag ?

WAAR IS JY ADAM ? Hierdie komiese prent is baie snaaks en tog pynlik treffend van die wesentlike probleem van Adam (ons as mans): ons wil nie verantwoordelikheid omhels waartoe ons geroep word in Christus nie. Wil nie die diensbare leiding neem in gesin en veral gemeente nie. So het dit begin met die sondeval in... Continue Reading →

Die Christelike geloof vs die Demokratiese geloof

Die Christelike geloof vs Demokrasie [Nota: ek plaas weer hierdie artikel op my blog, wat ek in 2010 reeds hier geplaas het. Dit is aktueel vir ons tye en omrede die sondige aard van die hedendaagse demokrasie, as ek uit my artikel kan aanhaal: "Die wesentlike probleem met hedendaagse demokrasie is juis dit: die mens word self die wetgewer,... Continue Reading →

Hoe lank moet ‘n preek wees ?

HOE LANK MOET ’N PREEK WEES ? deur ouderling Coen de Beer van die GK Daspoort Inhoud: Wat leer die Woord ons oor die lengte van 'n erediens? Wat leer die Woord ons oor die Sabbat? Mag die lengte van die erediens konformeer na mense se voorkeure? Is die besware oor die lengte van die erediens... Continue Reading →

Opmerkings oor “Die NT en Psalms: ‘n Direkte Vertaling” (deel 4: ds. Willem Rabie se beoordeling van die BDV)

  Vorige opmerkings: Deel 1: Die Messiaanse Psalms Deel 2: Brontekste Deel 3: VIDA _____________________________ “Die NT en Psalms: ‘n Direkte vertaling” (afkorting: BDV = Die Bybel: Direkte Vertaling) is beskikbaar by Amazon om afgelaai te word.Dit is ‘n proefvertaling en nog nie die finale vertaling nie. Hierdie proefvertaling bestaan uit: 1. Die Voorwoord 2.... Continue Reading →

Die oproep tot kerklike eenheid

"The ultimate question facing us these days is whether our faith is in men and their power to organize, or in the truth of God in Christ Jesus and the power of the Holy Spirit. Let me put it another way: Are we primarily concerned about the size of the church or the purity of... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑