Is evolusie in pas met ons Christelike oortuiging ?

VCHO in samewerking met Juventus Jeugvereniging bied aan IS EVOLUSIE IN PAS MET ONS CHRISTELIKE OORTUIGING ? Datum: 21 Julie 2012 Plek: Pierneefteater, h/v Mogg- en Pierneefstraat, Villeria, Pretoria (Suid 25 grade 43´ 25.28 ll Oos 28 grade 13´ 00.04) Program: 09:00 Registrasie;  koffie/tee 09:30 Opening 09:45 Verwelkoming 10:00 Prof. Harm Moraal van die Potchefstroomkampus, Noordwes-Universiteit 10:30 Dr... Continue Reading →

Godsdienstige feesdae in die nuwe nie-Christelike SA

Daar is nou heelwat voorleggings aan die ANC regering en parlement aangaande openbare vakansiedae, vir alternatiewe godsdienstige feesdae en/of om ander godsdienstige dae soos Goeie Vrydag en Kersfees te vervang en/of af te skaf. Ek plaas die GKSA se voorlegging aangaande die saak deur die Deputate Owerheid eerste, en daarna my bydrae oor die kwessie... Continue Reading →

The Abortion Matrix DVD

  Hierdie 3 uur lange DVD is die beste dokumentêr wat ek nog oor die onderwerp gesien het, en wat ek oor die saak kan aanbeveel.  Nie vir sensitiewe kykers nie, maar ons moet weet van die euwels van ons sogenaamde moderne 'beskaafde' tye, wat niks beter is as die sogenaamde 'primitiewe onbeskaafde' verlede nie.... Continue Reading →

Erwe vir ons kinders – geskiedenis reeks

  Die geskiedkundige reeks: “Erwe vir ons kinders” is ʼn uitbreiding van die werk oor ons vaderlandse geskiedenis wat deur Kraal Uitgewers onderneem word. In hierdie reeks word persoonlikhede uit ons volkslewe van wie sommige hulle reeds as jongmense op 'n besondere wyse onderskei het, gehuldig. Die motivering is hoegenaamd nie dat hulle op hierdie... Continue Reading →

Gesprek oor die gereformeerde hermeneutiek in die GKSA

  Einde April was daar ‘n gespreksgeleentheid gehou by die Fakulteit Teologie (Potchefstroom) oor die onderwerp:  Die beginsels van Gereformeerde Hermeneutiek en die uitdagings daarvoor in ons huidige konteks. Prof Paul Krüger en prof Jorrie Jordaan het elk ‘n inleiding gelewer en daarna was daar ‘n paneelbespreking. Tydens die Bybelskool van die GK Potchefstroom (30 Mei... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑