Sodom én ons – 2 preke

Preek 1: Moenie talm nie, ds. Gustav Opperman (GK Matlabas) Preek 2:  Die sonde én genade in Sodom, ds. Slabbert Le Cornu (GK Carletonville) 1. Moenie talm nie (Gen.19:16a) ds. G. Opperman Lees: Genesis 19 Teks: 19:16 (a) Maar hy het nog getalm. Toe gryp die manne hom en sy vrou en sy twee dogters aan... Continue Reading →

Moslem evangelisasie

How to Evangelize a Muslim rev. Fikret Böcek The Islamic Resurgence, like comparable movements including the Reformation, will also leave important legacies ... The large numbers of young people with secondary educations will continue to power the Islamic Resurgence and promote Muslim militancy, militarism, and migration. As a result, the early years of the twenty-first... Continue Reading →

Die Doppers en hul Sabbat

Die Doppers en hul Sabbat ds. Gustav Opperman (Ds. Opperman is leraar van die Gereformeerde Kerk Matlabas. Hierdie artikel het die eerste keer verskyn in die Esra Verslag, Jg.11, nr.54, 2003) Als men't vierde gebodt voor ceremonieel en afgeschaft houdt zoo onbindt men tegen Christus bevel en dreigement Matth 5 ;17,18,19 nie slegts een van... Continue Reading →

Ware bybelse reformasie in 1517 en vandag

WARE BYBELSE REFORMASIE IN 1517 EN VANDAG Komende Woensdag, 495 jaar gelede 931 Oktober 1517), het Maarten Luther sy 95 stellings teen die kerkdeur van Wittenburg in Duitsland vasgeslaan. Die stellings was gemik teen die dwalinge en misbruike in die Rooms Katolieke Kerk.  Dit was die begin van wat later bekend sou staan as die... Continue Reading →

Gereformeerde Skrifverklaring: Openbaringshistories of Sosio-histories ?

Gereformeerde Skrifverklaring: Openbaringshistories of Sosio-histories ? deur prof. GJC Jordaan (Lesing gehou op 11 September 2003, gelewer by die Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Suid.  Prof. Jorrie Jordaan is professor in Nuwe Testament by die Teologiese Skool, Potchefstroom. Hierdie lesing het verskyn in die Esra Verslag, Jg.11 nr.54, 2003) 1. Inleiding Die wonder en die problematiek van die... Continue Reading →

Die gesag van die Heilige Skrif

Die gesag van die Heilige Skrif deur ds. Cobus Rossouw (Ds. AJ Rossouw is predikant van die GK Daspoort in Pretoria. Hierdie artikel het oorspronklik verskyn in die Esra Verslag, Jg.11, nr.54, 2003) Inleiding Ons leef in ‘n tyd waar dit beweer word dat vir die mens wat homself nie teologies gekwalifiseer het nie, dit... Continue Reading →

Die stryd rondom die suiwer Psalmboek

Die Stryd rondom die suiwer Psalmboek Stellenbosch 1812 – Rustenburg 1859 – Potch 2003 prof. V.E. d'Assonville (Prof. d’Assonville is ‘n groot kenner op die gebied van die dogmatiek, kerkgeskiedenis en volksgeskiedenis. Uit sy pen verskyn bekende werke oor die lewe van ds. SJ du Toit, Totius en oor Bloedrivier.  Sy doktorale proefskrif het gehandel... Continue Reading →

Skrifoordenking: God het gepraat (Hebr.1:1-4)

nota: ek was so bietjie op 'blogverlof' in September, en beplan om in die komende maande  saam met preke en nuwe artikels (DV), ook ouer artikels hier op my blog te plaas, vanuit die publikasies van die Esra Verslag tydskrif, uitgaande van die Esra Instituut (wat verskyn het tot en met 2007).  Die kanse is min dat... Continue Reading →

R&R: “Teen die Revolusie die Evangelie”

Groen van Prinsterer (1801-1876) Die Augustus 2012 termynblad-uitgawe van die VCHO, Roeping en Riglyne, het pas verskyn.  Dit is 'n baie relevante en aktuele uitgawe, onder die tema: "Teen die Revolusie, die Evangelie" Hier is die inhoudsopgawe met 'n paar uitreksels: 1. Boek vir ons tyd: 'Suid-Afrika by die afgrond - Ongeloof en Revolusie' "Teen die begin... Continue Reading →

Stry die goeie stryd: glo en bekeer !

Die verlore seun (be)keer terug na sy Vader se huis (Luk.15:11-32) Kom na My toe (keer terug), almal wat vermoeid en belas is, en Ek sal julle rus gee.  Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele;  want my juk... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑