PRO REGNO BOEKE 6 MEI 2026 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →
DIE ‘KNEG VAN DIE HERE’, ISRAEL EN DIE VOLKE SE TOEKOMS
DIE ‘KNEG VAN DIE HERE’, ISRAEL EN DIE VOLKE SE TOEKOMS deur prof. Hugo Du Plessis* "DAAR is my Kneg wat Ek ondersteun, my Uitverkorene in wie my siel 'n welbehae het. Ek het my Gees op Hom gelê; Hy sal die reg na die nasies uitbring... Ek, die HERE, het U geroep in geregtigheid,... Continue Reading →
Eskatologie Konferensie (Die Voleinding van ons Wêreld): LESINGS NOU BESKIKBAAR
HIER IS DIE LESINGS VAN BOGENOEMDE KONFERENSIE AANLYN: https://www.youtube.com/watch?v=MNQYoJeSPRc My lesing, DIE TOEKOMS VAN ISRAEL, is vanaf 1uur, 15min en verder, met vrae en bespreking daarna. Dit is hoofsaaklik gebaseer op die volgende paar artikels, wat ek aanbeveel om oor die onderwerp verder te bestudeer: IS DIE HUIDIGE ISRAEL WAT CHRISTUS VERWERP DIE ‘VOLK VAN GOD’?... Continue Reading →
KUYPER OOR DIE EERBARE POSISIE VAN DIE VROU, ANABAPTISME SE BEROEP OP GAL. 3:28 EN VIDA
THE WOMAN’S HONORABLE POSITION* by Abraham Kuyper What is now the Scriptural position which the Lord appointed for the woman? See Genesis 2:18. It does not say that... Continue Reading →
ESKATOLOGIE KONFERENSIE: Die Voleinding van ons Wêreld (18 April 2026) & PRO REGNO BOEKETAFEL
Leef ons in die laaste dae? Gaan die tempel herbou word? Is Armaggedon op ons? Is die wederkoms om die draai? Gaan die wegraping binnekort plaasvind? Wat moet ons daarvan dink? Wat leer die Bybel oor die eindtye? Eskatologie gaan oor ons benadering tot die laaste dae: Die voleinding van ons wêreld. Hoewel hierdie... Continue Reading →
GKSA SINODE 2026: Sinodekrasie of Christokrasie?
GKSA SINODE 2026: Sinodekrasie of Christokrasie? Ek plaas my artikel in antwoord op prof. Amie van Wyk se artikel, oor Sinode 2026 se vida besluit ook hier, soos dit op Netwerk24 hier aanlyn verskyn het: https://www.netwerk24.com/stemme/menings/vroue-in-amp-sinode-was-lank-geduldig-maar-ons-moes-na-christus-luister-20260403-1241 Vroue in amp: ‘Sinode was lank geduldig, maar ons móés na Christus luister’ Netwerk24 Sondag, 5 April 2026 Die... Continue Reading →
ESKATOLOGIE KONFERENSIE: Die Voleinding van ons Wêreld (18 April 2026)
Leef ons in die laaste dae? Gaan die tempel herbou word? Is Armaggedon op ons? Is die wederkoms om die draai? Gaan die wegraping binnekort plaasvind? Wat moet ons daarvan dink? Wat leer die Bybel oor die eindtye? Eskatologie gaan oor ons benadering tot die laaste dae: Die voleinding van ons wêreld. Hoewel hierdie... Continue Reading →
CALVIN SPEAKING TO OUR WOKE CULTURE (SERMON ON DEUT. 22:5)
CALVIN’S IMPORTANT SERMONS ON DEUTERONOMY 22:5 by Prof. Cory Griess* "The woman shall not wear that which pertaineth unto a man, neither shall a man put on a woman's garment: for all that do so are abomination unto the Lord thy God." - Deut. 22:5 "I charge thee therefore before God, and the Lord Jesus Christ,... Continue Reading →
‘N OPE BRIEF AAN ALMAL, BINNE EN BUITE DIE GKSA, WAT ONS KERKVERBAND NOU AANVAL, NA SINODE 2026
'N OPE BRIEF AAN ALMAL, BINNE EN BUITE DIE GKSA, WAT ONS KERKVERBAND NOU AANVAL, NA SINODE 2026 “Daar staan geskrywe... vs ek voel, ervaar, beleef” GKSA sinode 2026 bring baie gevoelens en ervarings na vore Die afgelope paar maande na die GKSA se 2026 sinode, en veral die VIDA besluite, is ons gebombardeer van... Continue Reading →
PRO REGNO BOEKE: 25 FEBRUARIE 2026
PRO REGNO BOEKE 25 FEBRUARIE 2026 ADMIN REëLINGS (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos... Continue Reading →