PRO REGNO BOEKE: 6 MEI 2026

PRO REGNO BOEKE

6 MEI 2026

ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope)

1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb.

2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is.

3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos prakties gereël. Indien boeke gepos word is dit op u eie risiko. LET WEL: ek pos net deur Courier Guy (minimum bedrag: R150 – R170 per pakkie). Pryse hier onder sluit nie posgeld in nie, en moet dus nog by bereken word.

4) Elke opvolgende boeklys vervang die vorige boeklyste en pryse. LET WEL: fotos word nie opgedateer nie, so doen eers navraag of boeke nog beskikbaar is. Ek dateer ook die laaste boeklys op soos boeke verkoop word of daar boeke bykom, so maak seker of die boeke nog beskikbaar is voordat u bestel, dankie.  Fotos en boeke beskikbaar stem nie altyd ooreen nie.

5) Hier is die rekening vir inbetaling, asook kontak besonderhede:

S. Le Cornu

Absa tjek nr. 01095190673

Takkode: 632005

Verwysing: u voorletters en van

Kontakbesonderhede

Slabbert Le Cornu

Selnr. 082 770 2669

E-pos: proregno@gmail.com

Prosedure om te volg vir boek aankope:

1 Stuur u lys van boeke wat u wil aankoop na bogenoemde kontakbesonderhede (e-pos of whatsapp).

2 Ek sal laat weet wat beskikbaar is en die spesifieke bedrag wat inbetaal moet word, laat weet ook of u boeke gaan kry in Carletonville, Potch of Pretoria, en of dit bv. per Postnet of Courier Guy gepos moet word.

3 Sodra ek u inbetaling ontvang het, is die boeke u s’n.

_________________________________

A. PRO REGNO BOEKE VERKOPE VIR 6 MEI 2026

PRYSE VLNR: R150; R200; R150; R150

 

R120; R80; R50; R100; R200; R70

 

R100 (2 dele); R30; R30; R30

 

R200; R300 (3 dele); R250 (mees volledige kommentaar op NGB); R100 (beste boek in Afrikaans oor die Koninkryk van God)

 

R100; R70 (preekbundel); R50; R100; R50; R70; R120; R300 (3 dele); R80; R150 (2 dele, korter samevatting van 4 dele)

 

R70-00
Sien hier oor die belangrikheid van hierdie boek: DIE ‘KNEG VAN DIE HERE’, ISRAEL EN DIE VOLKE SE TOEKOMS

 

B. OUER PRO REGNO BOEKE LYSTE

LET WEL: PRYSE KAN VERSKIL OP DIESELFDE BOEKE IN MY BOEKLYSTE [OUER EN NUWER VOORRAAD SE PRYSE VERANDER HEELTYD], DOEN EERS NAVRAAG OF DIT OOK NOG IN VOORRAAD IS:

Pro Regno boekverkope lyste 

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑