Die NG Kerk, Rome en die Wêreldkerk gedagte

Die nuwe Pous aanbid Maria In 'n vorige blog het ek u verwys na die tragiese feit dat die NG Kerk leierskap besig is om pens en pootjies dwalinge te omhels in stryd met wat die Skrif leer soos bely in die gereformeerde belydenis: Dwaalleer tugsaak in die NG Kerk teen dr. Ben du Toit Hierdie omhelsing van die dwaling... Continue Reading →

Gereformeerde bronne vir Ampsdraers

Een van die grootste redes vir die opkoms van die feministiese en gevolglik VIDA agenda, was en is ons mans wat nie hul roeping tot liefdevolle diensbare leierskap omhels en najaag nie.  Soos een predikant dit gestel het: die krisis van die VIDA agenda is as gevolg van die krisis in die huidige manlike ampsdraers. Godsvresende... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑