Die Bybelse gronde vir die Kinderdoop & Preek: Moet ons kinders ook gedoop word ?

Hier onder plaas ek 'n opsomming in Afrikaans van prof. Herman Hoeksema (PRCA) se artikel, The Biblical Ground for the Baptism of Infants (let wel: vir sy spesifieke eksegese en verklaring, sien die volledige artikel in die skakel. Hier is die Afrikaanse vertaling beskikbaar: Die Bybelse Gronde vir die Kinderdoop). Daarna volg 'n preek van ds. Cobus Rossouw na aanleiding... Continue Reading →

NGK en Belhar, GKSA en VIDA

  Sien die volgende artikel oor die NGK se besluit oor die Belhar belydenis: Belhar – almal is tevrede Ek betwyfel sterk dat ‘almal’ tevrede is in die NGK, maar as ‘almal’ wel tevrede is daarmee, dan moet ‘n mens hardop wonder of daar nog gereformeerdes oor is in die NGK ? Ook teleurstellend om te sien... Continue Reading →

Wyle Alwyn Bezuidenhout Boekery te koop

[NOTA: Junie 2016 - die boeke is uitverkoop, dankie vir u belangstelling.] Alwyn Bezuidenhout se boekery word nou verkoop. Ek plaas graag Cora, Alwyn se vrou, se skrywe hier.  Ondersteun gerus hierdie projek, en kry 'n goeie boek om te lees: Liewe vriende,  Uiteindelik is daar 'n lys van 80% van die boekery van wyle... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑