[NOTA: Junie 2016 – die boeke is uitverkoop, dankie vir u belangstelling.]
Alwyn Bezuidenhout se boekery word nou verkoop. Ek plaas graag Cora, Alwyn se vrou, se skrywe hier. Ondersteun gerus hierdie projek, en kry ‘n goeie boek om te lees:
Liewe vriende,
Uiteindelik is daar ‘n lys van 80% van die boekery van wyle Alwyn.
Ontvang hiermee die lys. Die boeke is te koop teen R30.00 elk of die naaste aanbod.
Versprei asb die lys na goeddunke. Daar is egter nog heelwat wat nie op die lys verskyn nie, daarom is almal welkom om DV Vrydag 10 Oktober tussen 15:00 en 21:00 te kom kuier by Dunwoodie 1336A, Waverley en na die boeke te kyk en/of af te haal. Kom drink ‘n lekker koppie koffie in die tydelike biblioteek.
Indien die datum nie geleë is nie, kontak my vir alternatiewe reëlings.
Vriendelike groete,
Cora
Hier is ‘n klomp boeke wat tans gelys is, maar soos Cora noem, daar is meer:
Leave a Reply