GELOWIGES MOET SOEK EN SMAG NA DIE "WARE JAKOB" - NA AANBIDDING IN GEES EN LIGGAAM, SOOS DIE HERE BEVEEL HET “Ek wil u Naam aan my broers vertel, in die vergadering U prys. Julle wat die HERE vrees, prys Hom! Al die nakomelinge van Jakob, vereer Hom! Ja, vrees Hom, al die nakomelinge van Israel!... Continue Reading →
Preek: Ware verootmoediging vir ons tye (Daniël 9:1-23)
Preek: Ware verootmoediging vir ons tye (Daniël 9:1-23) Lees: Daniël 9:1-23 Teksverse: "... in die eerste jaar van sy regering het ek, Daniël, in die boeke gemerk dat die getal jare waaroor die woord van die HERE tot die profeet Jeremia gekom het met betrekking tot die puinhope van Jerusalem, sewentig volle jare was. En... Continue Reading →
Ware vryheid teenoor die valse vryheid wat ‘Vryheidsdag’ belowe
Ware vryheid teenoor die valse vryheid wat 'Vryheidsdag' belowe Wat is vryheid? Wat beteken dit om werklik vry te wees? Waarvan wil u graag bevry word ... slegte gewoonte werksistuasie skool gemeente die staat Vir party beteken ‘vryheid’ om te kan doen net wat hulle wil. Niemand mag vir jou sê hoe om te lewe... Continue Reading →
Bronne oor die reg van verset, want ons moet God meer gehoorsaam wees as die mense (Hand. 4:19; 5:29) … ook wat die burgerlike owerheid betref
Bronne oor die reg van verset, want ons moet God meer gehoorsaam wees as aan die mense (Hand. 4:19; 5:29) ... ook wat die burgerlike owerheid betref Daar is heelwat vrae wat opkom in ons 'corona-virus' tye van streng wetgewings en beperkings. Ja, die gebeure dwing gelowiges, die kerk, om opnuut te dink en te... Continue Reading →
Calvyn oor wet en evangelie in die boek Romeine
Calvyn oor wet en evangelie in die boek Romeine Bron: Johannes Calvyn, Kommentaar - Romeine, in Afrikaans vertaal deur S. Postma: Nota: kursief wat beklemtoon word is bygevoeg, asook die opskrifte [in hakies] om die hoofpunte te belig wat Calvyn leer oor die onderwerp van wet en evangelie. In 'n vorige artikel het ek reeds... Continue Reading →
TEEN DIE REVOLUSIE, DIE EVANGELIE VAN CHRISTUS!
TEEN DIE REVOLUSIE, DIE EVANGELIE VAN CHRISTUS! Die kerk se roeping teen die revolusionêre tydsgees, belig vanuit Romeine 12 en 13 [Hierdie artikel is in 2018 gepubliseer in die VCHO tydskrif, Roeping en Riglyne, en word met erkenning hier ook geplaas. Baiekeer let ons net op die vrugte van die sosio-politiese rewolusie wat die afgelope... Continue Reading →
POLYANDER SE 51 STELLINGS OOR DIE WET VAN GOD (Inleiding & Stelling 1 tot 11)
POLYANDER SE 51 STELLINGS OOR DIE WET VAN GOD (Inleiding & Stelling 1 tot 11) "Alhoewel dit uit die wet is (waaroor ons hierbo geskryf het) wat ons leer van die besmetting en gebrek van ons geestelike siekte, dit wil sê, dat ons ons sonde leer ken, kom dit uit die Evangelie dat ons van... Continue Reading →
Preek: Lukas 24:1-12 Hy het Opgestaan!
Preek: Lukas 24:1-12 Hy het Opgestaan! Lees: Lukas 23:54-24:12 Teksverse: En toe hulle baie bevrees word en met hulle aangesigte na die aarde buig, sê die manne vir hulle: Waarom soek julle die Lewende by die dooies? Hy is nie hier nie, maar Hy het opgestaan. Onthou hoe Hy vir julle gesê het toe Hy... Continue Reading →
Uitverkiesing en Genadeverbond by Herman Bavinck
Uitverkiesing en Genadeverbond by Herman Bavinck* Bavinck skryf as volg oor die onlosmaaklike nou verband tussen die uitverkiesing en die genadeverbond, en wys daarop dat juis as die genadeverbond losgemaak word van die uitverkiesing, dan verval so ‘n ‘genadeverbond’ in ‘n verbond van werke, wat weer van die mens afhang (Beklemtonings, kursief en subopskrifte is... Continue Reading →
Vergenoegdheid is ‘n groot wins – à Brakel
VERGENOEGDHEID IS 'N GROOT WINSdeur Wilhelmus à Brakel Maar die godsaligheid saam met vergenoegdheid is 'n groot wins. (1 Tim. 6:6)Nota: Wilhelmus a'Brakel (1635-1711) skryf oor vergenoegdheid in sy De Redelijke Godsdienst, deel 2, hoofstuk 21, wat hier aanlyn beskikbaar is. Die gedeelte hier onder kom uit die Engelse vertaling ("The Christian's Reasonable Service", deel... Continue Reading →