PRO REGNO BOEKE: Nuwe en ou voorraad 29 Augustus 2022

PRO REGNO BOEKE  Nuwe en ou voorraad, 29 Augustus 2022 ADMIN REëLINGS  (vir aanlyn aankope) 1 Enige navrae moet per e-pos of whatsapp gedoen word, verkieslik nie telefonies nie, asb. 2 Boeke word nie uitgehou nie, behalwe wanneer inbetaling reeds gedoen is. 3 Daar moet gepoog word om boeke af te haal in Carletonville, Potchefstroom of Pretoria soos... Continue Reading →

GEREFORMEERDE DENKERS DEUR DIE EEUE KONFERENSIE

Die Teologiese Studente Vereniging (TSV) bied aan: GEREFORMEERDE DENKERS DEUR DIE EEUE KONFERENSIE Datum: Saterdag, 27 Augustus 2022 Plek: Gereformeerde Kerk Potchefstroom-Suid Program: 07:30 vir 08:00: Registrasie: Koffie en tee word bedien 08:00 - 08:30: Verwelkoming 08:30 - 09:45: Calvyn: Dr. Victor E. d'Assonville 09:45 – 10:00: Koffie breek 10:00 - 11:15: Kohlbrugge: Dr. Attie... Continue Reading →

Die Christelike huisgesin: HOOFSTUK 3 (deel 1): Die huisgesin onder die volke na die sondeval

DIE CHRISTELIKE HUISGESIN HOOFSTUK 3 (deel 1): Die huisgesin onder die volke na die sondeval Herman Bavinck [Vertaal deur S. Le Cornu uit die oorspronklike, Het Christelijk Huisgezin (Kampen: J.H. Kok, 1908).  Meer inligting oor Bavinck (1854-1921) kan hier bekom word: http://hermanbavinck.org/ Van sy werke kan hier, Paideia Press, en hier, Neo-calvinisme, afgelaai word] Vorige inskrywings:... Continue Reading →

Liefdevolle skerp prediking & God se wet en die grondwet

1. LIEFDEVOLLE SKERP PREDIKING, prof. dr. EE van Rooyen* (Bron: Die Tien Gebooie- populêr en prakties-stigtelike verklaring aan die hand van die Heidelbergse Kategismus, Bloemfontein: Sondagskool Depot, 1947: p. 153-155. Beklemtonings bygevoeg) JESUS ROEP ONS OP TOT SKERPE LIEFDEVOLLE WETSPREDIKING Vr.  114 Maar kan diegene wat tot God bekeer is, hierdie gebooie ten volle onderhou?... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑