Die saligprekinge (8): Salig is die wat vervolg word

DIE SALIGSPREKINGE (8): SALIG IS DIE WAT VERVOLG WORD  deur Totius (Inleiding op bergpredikasie hier beskikbaar, ander saligsprekinge-oordenkings hier beskikbaar.) Lees: Openb. 14. Sing: Ps. 119:1, 12; 106:3, 26. Teks: Matth. 5:10-12: Salig is die wat vervolg word ter wille van die geregtigheid, want aan hulle behoort die koninkryk van die hemele. Salig is julle... Continue Reading →

AANBIDDING IN GEES EN WAARHEID (Johannes 4:24)

AANBIDDING IN GEES EN WAARHEID (JOH. 4:24) “God is Gees; en die wat Hom aanbid, moet in gees en waarheid aanbid.” deur S Le Cornu* Inhoud Mengelmoes aanbidding... 3 Gereformeerde aanbidding... 9 Johannes 4: Aanbidding in gees en waarheid... 15 3.1 Ons Godsbeskouing bepaal ons aanbidding (v.24a) ... 16 3.2 Aanbidding is noodsaaklik, en dus nie... Continue Reading →

Die saligprekinge (7): Salig is die vredemakers

DIE SALIGSPREKINGE (7): SALIG IS DIE VREDEMAKERS deur Totius (Inleiding op bergpredikasie hier beskikbaar, ander saligsprekinge-oordenkings hier beskikbaar.) Lees: Openb. 22. Sing: Ps. 37:19; 85:3; 4; 119:62. Teks: Matth. 5:9: Salig is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word. Salig is die vredemakers! Hier het u die sewende woord van saligheid. Die... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑