Tydens die GKSA sinode 2012 (Agenda 16.5, bl.88) is volle ekumeniese bande gesluit met die PCA (Presbyterian Church in America). Hier is 'n deel van hul geskiedenis: "Organized at a constitutional assembly in December 1973, this church was first known as the National Presbyterian Church but changed its name in 1974 to Presbyterian Church in... Continue Reading →
Die ekologiese krisis en wat is die Missie van die Kerk ?
"Both DeYoung and Gilbert are highly respected by the young, Reformed, and restless crowd that is most likely to swallow the missional agenda without much reflection. If nothing else, What Is the Mission of the Church? should give evangelical Christians reasons to pause and reconsider where they are headed." Tydens GKSA Sinode 2012 is daar... Continue Reading →
Twee jaar oud
Die Pro Regno blog is vandag twee jaar oud. Baie dankie vir almal se besoeke, ondersteuning, opmerkings en (selfs) beledigings deur die tweede jaar. Die belangstelling (deur besoeke) het soos volg gegroei: 2010: 13 241 2011: 23 229 Jan' 2012: 6076 Enige voorstelle en terugvoer is altyd welkom, al kan dit nie altyd gepubliseer word nie. Met... Continue Reading →
Belangrike besluite van die GKSA sinode 2012 … en my ordevoorstel
U kan op die GKSA webblad gaan kyk na die Agenda wat behandel is: http://www.gksa.co.za (tussen hakies by elke saak hier onder is die Agendapunt se nommer wat u kan gaan opsoek, let wel soos gewysig tydens die vergadering en later beskikbaar sal wees in die Handelinge van Sinode 2012. Gaan kyk ook hier vir die... Continue Reading →
‘n Dopper ‘omkeerstrategie’ – ‘n Bekeringstrategie
Tydens die GKSA sinode 2012 is 'n beskrywingspunt (25.4 bl.767) aanvaar van die streeksinode Vrystaat - Kwazulu Natal aangaande 'n 'omkeerstrategie' vir ons kerke (kan afgelaai word by Agenda op http://www.gksa.co.za) Hierdie omkeerstrategie het ook 'n wesentlike rol gespeel in die aanvaarding van die VIDA-ordevoorstel: "2.2 Die Here het die Algemene Sinode gelei om die missionêre roeping... Continue Reading →
GKSA sinode 2012: 12 Januarie (VIDA dag)
17h45: ek groet van die sinode. Baie dankie vir almal wat deelgeneem het. In die besonder dankie vir Leendert van Oostrum wat sy Vodafone 3G vir my geleen het, dit het my taak baie vergemaklik. Ek groet met die volgende prent waaroor ons elkeen biddend verootmoedigend nederig moet besin, in die lig van Josh.24:15, 17h00:... Continue Reading →
GKSA sinode 2012: AD 11 Januarie
18h00: vergadering gaan afsluit vir die dag, al die afgevaardiges gaan nou saam die rektor eet. Die voorsitter wys daarop dat die lang reses was vanweë drie ordevoorstelle wat ingekom het hoe om al die VIDA sake saam te hanteer more. Tans word daaraan gewerk om te poog om een ordevoorstel more-oggend vir die vergadering voor... Continue Reading →
GKSA sinode 2012 – VIDA
Tydens die volgende paar dae gaan 5 beswaarskrifte dien aangaande VIDA, een ten gunste daarvan dat die besluit oor die vrou in die diakenamp herroep word, en vier dat 2009 se besluit teen die vrou in die dienste van predikant en ouderling herroep word, d.w.s. dat die vrou in alle besondere dienste toegelaat word. Dit... Continue Reading →
GKSA sinode 2012: AD Dinsdag 10 Januarie
19h40: sinode verdaag vir kommissiewerk, gaan more-oggend weer aan om 08h00. 19h10: Pous Leo noem dat daar 154 miljoen beskikbaar is vir 274 lede. Na hierdie sinode is dit dalk vir 273 lede ... 19h05: art.17.2 oor pensioensfonds is nou op die tafel. Daar is 'n klompie vrae. 19h00: nota - dankie vir die wat saamgesels in... Continue Reading →
GKSA sinode 2012: AD 9 Januarie 2012
21h00: sinode verdaag, vergader weer more-oggend vanaf 08h00. Hier is die program vir more (met dank aan ds. Hennie van Wyk via gerefkerke poslys): Opening Dr ME Schalekamp Ordekommissie/Order Commission Rapport 1 Deputate Ekumenisiteit Buitel - Alg/Report 1 Deputies Ecumenicity Abroad- Gen Rapport 2 Deputate Ekumenisiteit Buitel - Ned/Report 2 Deputies Ecumenicity Abroad- Neth Rapport... Continue Reading →