Van Harry Potter na ‘Vampire Movies’ ?

Dit was seker net 'n kwessie van tyd dat die okkulte van Harry Potter nie meer opwindend genoeg sou wees nie. Volgende op die new age-okkultiese spyskaart is: Vampire Movies (Twilight sages, met Avatar kort op die hakke). Sien hier 'n paar artikels wat oor die Vampier-mania en ander new age en okkultiese temas gaan: 1. Vampire Movies: Occult... Continue Reading →

Is Adam ‘n historiese figuur ?

Is Adam ‘n historiese figuur ? 1. In die GKSA se maandblad, die Kerkblad, en die TSV se teologiese tydskrif, In die Skriflig, in 2009, het artikels verskyn wat direk of indirek hierdie vraag aanspreek.  Dit blyk nie meer ‘n onderwerp te wees in slegs liberale kerke en onder liberale teoloë nie. Prof. Bert Floor,... Continue Reading →

De la Rey, De la Rey …

... goed, goed, hy is nou nie 'n de la Rey in naam nie, maar hier is hy op sy perd besig om die boerinne te lei: En die gevolg van al die perdry: Maar kleinsus vang 'n skoonheidslapie: En toe sy goed uitgerus is, gesels sy lekker met haar mooi Mamma: Nou die dag toe... Continue Reading →

AFRIKANER STUDIEBYBEL

Prof. Johan Bosman van die Afrikaanse Protestantse Akademie in Pretoria (http://www.apa.ac.za/), skryf as volg: "Dit is nou al ‘n geruime tyd dat ek besig is met die gedagte van ‘n “AFRIKANER STUDIEBYBEL”.  Waaroor gaan die gedagte?  Wel ek is van mening dat die Ou StateBybel met sy verklarende aantekeninge, na regte die Afrikaner se historiese volksbybel en studiebybel is.... Continue Reading →

Mag die vrou leer in die gemeente ?

Mag die vrou enigsins leer buite die erediens in die gemeente ?   Dit is 'n belangrike vraag, want die argument teen hulle wat glo die Skrif leer dat die vrou nie in enige besondere diens mag staan nie, is gewoonlik soos volg:   "Ons laat susters toe om katkisasie te gee (dus te leer),... Continue Reading →

Om te lees en te luister

Die volgende nuwe boeke het verskyn om van kennis te neem ( die skakels gee meer inligting oor die inhoud van die boek en/of 'n resensie): Teologie 1. Cornelis Van Dam. 2009. The Elder - Today's Ministry Rooted in All of Scripture. Phillipsburg, NJ: P&R.  http://www.prpbooks.com/inventory.html?target=indiv_title&id=1975 http://www.monergismbooks.com/The-Elder-Todays-Ministry-Rooted-in-All-of-Scripture-p-18779.html 2. Cornelis -P. Venema. 2009. Children at the Lord's... Continue Reading →

Genesis, antieke kosmologie, humanisme en Christelike beskawing

1. Sien die volgende artikel, 'Genesis and Ancient Cosmology', deur dr. John Byl, hier:   http://bylogos.blogspot.com/2010/02/genesis-and-ancient-cosmology.html   Byl wys daarop dat die moderne teologie en wetenskap se evolusionêre voorveronderstelling is basies dat die Israeliete 'wetenskaplik' 'n klomp platkoppe was wat nie so slim soos ons was nie, en daarom moes hul geglo het in 'n plat... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑