Pro Regno nr.12 – Die teokrasie en teonomie van NGB artikel 36

Pro Regno nr.12, wat handel oor teokrasie en teonomie in NGB artikel 36, is hier verkrygbaar: https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/02/pr-2010-02-18-nr-12-ngb-36.pdf 'n Paar aanhalings: "Insiggewend is dit dat al verwyder/verander ‘n mens die 21 woorde, of beperk dit tot die kerk se verantwoordelikheid alleen, dan dui dit nogsteeds daarop dat die owerheid ‘n Christelike owerheid moet wees, in die... Continue Reading →

Majuba

Majuba – 27 Februarie 1881 “Die Slag van Majuba was die laaste van vier militêre botsings tussen Groot-Brittanje en die Boere van Transvaal gedurende die Eerste Vryheidsoorlog (Desember 1880 - Maart 1881. Dit het op 27 Februarie 1881 plaasgevind). Die klinkende en vernederende oorwinning wat die Boere behaal het oor die Britte, het die Britte... Continue Reading →

Die Fariseërs

Die term 'fariseërisme' word soos sy tweelingbroer, 'fundamentalisme' baiemaal in gesprekke gebruik om 'n ideologiese slag te slaan in gesprekvoering. Die term (gewoonlik saam met 'wettisisme') word ingespan om veral die oningeligtes bang te maak vir die 'ander onbekende kant', en, omdat ons lidmate ongelukkig nie baie hou van lees nie, daarom is dit baiemaal geslaagd... Continue Reading →

TEOKRASIE EN TEONOMIE BY DIE ZAR, TOTIUS, CALVYN EN DIE OUTENTIEKE REFORMATORIESE KONFESSIES

      Teokrasie en Teonomie in die ZAR, by Totius, by Calvyn en die outentieke Reformatoriese belydenisskrifte van die 16/17de eeu  Sien hierdie onderwerpe aangespreek, waaruit dit blyk dat die gedagte van teokrasie en teonomie nie vreemd is aan ons kerk- en volksgeskiedenis nie, hier: https://proregno.com/wp-content/uploads/2010/02/teokrasie-en-teonomie1.pdf Hier is 'n paar aanhalings: 1. In die De Jure prokureurs-tydskrif (April 1977), word daar soos... Continue Reading →

Chiliasme – terme en verduidelikings

Hier is 'n paar bronne wat die verskillende terme soos chiliasme (1000-jarige ryk), eskatologie (leer van die einddinge), a-,post-,premillenialisme, dispensationalisme (bedelingsmillenialisme), ens. verduidelik: 1. J van Genderen. 1984. De Verwachting van een duizendjarig Vrederijk. Kampen: De Groot Goudriaan (sien veral p.66,67). 2. H Viljoen. geen publikasiedatum. Die Einddinge. Pretoria: Lig Publikasies (sien veral p.2-5). 3. Jan Du Rand. 2007. Die A-Z van... Continue Reading →

Demokrasie in die kerk ?

Gaan lees ondergenoemde belangrike artikel, oor hoe die verval in ons susterskerk, die CRCNA, plaasgevind het en gelei het tot die stigting van die URCNA.  Ongeag die voortdurende deformasie van die CRCNA, het ons kerkverband (GKSA) besluit om nogsteeds met hul bande te hê, wat daartoe lei dat ons nie met ons broers en susters van die... Continue Reading →

Calvinisme as wortel van ons volksbestaan

Hendrik Gerhardhus Stoker (1899 – 1993), gebore in Johannesburg in die ZAR (Suid-Afrika), was ‘n Calvinistiese filosoof wat aan die Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys (PU vir CHO) gedoseer het, en was as lidmaat van sy gemeente, verbonde aan die GKSA.  Hy is deur ‘n wêreldbekende apologeet, dr. Cornelius van Til van die VSA, beskou... Continue Reading →

2 Februarie 1990 – ‘n Helder of dowwe kol ?

Vandag se koerant (Beeld, 2010.02.02) is vol van oudpres. FW de Klerk se beroemde (en berugte?) toespraak van 2 Februarie 1990, wat "20 jaar gelede ... die bal aan die rol gesit het vir onherroeplike veranderinge,"  en wat deur die historikus, prof. Hermann Gilomee, in die hoofberig beskryf word as 'n "Helder kol in die geskiedenis"... Continue Reading →

Blog at WordPress.com.

Up ↑